<< Chapter < Page Chapter >> Page >

7. Voltooi die tabel:

1 2 3 4 5 6 10 12 20
4 7 10 13 16

8. Voltooi die tabel:

1 2 3 4 7 8
1 4 9 16 100

9. Dertig vierkante word met tandestokkies gebou, soos in die diagram (een tandestokkie vir elke reguit lyn). Hoeveel tandestokkies word benodig?

10. Vind 'n patroon en skryf die ontbrekende getalle: 5; 13; 21; 29; …; …

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 2
Patrone, Funksies en AlgebraDie leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.1 meetkundige patrone ondersoek en uitbrei om verwantskappe of reëls te vind, insluitend patrone soos die volgende:
  • voorgestel in fisiese of diagramvorm;
  • nie beperk tot reekse met ‘n konstante verskil of verhouding nie.
LU 4
MetingDie leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
4.8 ondersoek instel en bepaal by benadering (alleen en/of as lid van 'n groep of span) met betrekking tot:
4.8.2 oppervlakte van veelhoeke (m.b.v. vierkantroosters en teëling) ten einde ‘n begrip van vierkante eenhede te ontwikkel;
  • volume/kapasiteit van driedimensionele voorwerpe (deur dit te plak of te vul) ten einde ‘n begrip van kubieke eenhede te ontwikkel.

Memorandum

AKTIWITEIT 1: oppervlak / area van veelhoeke

1.1 tot 1.3 Praktiese eie werk en die aanteken daarvan.

2. vier hele blokke en vyf en 'n stukkie van 'n blok = omtrent nege blokke

3.1 6

3.2 12

  • omtrent 8 vierkante cm
  • 7 vierkante cm
  • die lengte aan die lang kant en die aantal teëls aan die kort kant is getel.
  • 5 x 2 = 10 teëls of 10 vierkante cm
  • Teken
  • 4 m x 3 m = 12 vierkante meter
  • Teken
  • 6 rye
  • Teken

8.1 Ja

8.2 Teken

9. 23 x ? =736

32 teëls

10. 75 x 54 = 4 050 teëls!

AKTIWITEIT 2: patrone

1.4 vier patrone

2. Veelvoude van 9 – die syfers wat elke veelvoud van 9 vorm tel saam 9, dus is 54 'n veelvoud van 9; 72 is 'n veelvoud van 9. Dit is nuttig vir die kontrolering van antwoorde.

  • Ontbrekende uitvoergetalle: 35; 42; 49; 70; 91
  • Vloeidiagram: invoergetalle: 1; 2; 3; 4; 5; 6; 7; 8; 9; 10 blou bewerkingsteken: x 7

3.Uitvoergetalle: 7; 14; 21; 28; 35; 42; 49; 56; 63; 70

  • Vermenigvuldig met 7

4.1

1 2 3 4 7 8 9 10 20 50
7 12 17 22 37 42 47 52 102 252

4.2 Vloeidiagram:

Invoergetalle: 1; 2; 3; 4; 7; 8; 9; 10; 20; 50

Operators/bewerkingstekens: x 5 + 2

Uitvoergetalle: 7; 12; 17; 22; 37; 42; 47; 52; 102; 252

  • Vermenigvuldig met 5 en voeg 2 by die antwoord.

5.1

1 2 3 4 5 6 9 11 12 20
3 5 7 9 11 13 19 23 25 41

5.3 Vermenigvuldig met 2 en voeg telkens 1 by die antwoord

In 1 2 3 4 5 6 7 10 14
Uit 3 7 11 15 19 23 27 39 55

5.4 Vermenigvuldig met 4 en trek 1 van die antwoord af.

  • Dit kan! x 4 – 1
  • Eie

6.2 1 + 20; 2 + 19; 3 + 18; 4 + 17; 5 + 16; 6 + 15; 7 + 14; 8 + 13; 9 + 12; 10 + 11

10 x 21 = 210

7. 55; 155; 255; 355; 455 ens.

Eie

8.1 2

8.2

Driehoeke 1 2 3 4 5 6 17 25
Tande-stokkies 3 5 7 9 11 13 35 51
  • Bespreking

8.4 (a) 17 x 2 + 1

(b) 25 x 2 + 1

9.

In 1 2 3 4 5 6 10 20 50
Uit 8 15 22 29 36 43 71 141 351

Toets jou vordering

1.1 Ja

1.2 Ja

1.3 Nee

2. Net een stel teenoorstaande kante is parallel; hulle is nie ewe lank nie

3. Dit is 'n stewige fatsoen

4. 170 teëls

5. 15 teëls

6. Diagram 4 by 4

7.

1 2 3 4 5 6 10 12 20
4 7 10 13 16 19 31 37 61

8.

1 2 3 4 7 8 10
1 4 9 16 49 64 100

10. 5; 13; 21; 29; 37; 45

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11100/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask