<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Vergelyk jou antwoorde met die res van jou groep en bespreek jul antwoorde as julle nie saamstem nie.

W - waar O - onwaar OB - onvoldoende bewys

W O OB
(i) Daar is drie koppies op die tafel.
(ii) Die ketel staan langs die broodrooster.
(iii) Die yskas se deur is oop.
(iv) Daar is 'n koek in die oond.
(v) Moeder bak koek.
(vi) Die brood is klaar gerooster.
(vii) Die kombuiskassies is leeg.
(viii) Daar is 'n radio op die yskas.
(ix) Dit is vieruur die oggend.
(x) Daar is 'n kastrol op die stoof.
(xi) Die mikrogolfoond staan langs die wasbak.
(xii) Die glas is vuil.
(xiii) Daar is 'n potplant op die vensterbank.
(xiv) Daar is skottelgoed in die wasbak.
(xv) Die klitser lê tussen die mengbak en die koekplaatjie.

Aktiwiteit 4

Om dinge te klassifiseer [LU 5.2.3]

(b) Pasmaats (skriftelik)

In die kombuis is daar baie dinge wat by mekaar hoort. Kyk of julle die maats bymekaar kan pas.

Kies 'n woord uit lys A wat by 'n woord uit lys B sal pas en skryf dit neer. Die prentjies sal julle help. Doen dit eers op jou eie en dan in jou groep. Leer hierdie pasmaats vir ‘n klastoets.

A glas, blikkie, fles, doos, snytjie, koppie, sak, bottel, teelepel, sakkie
B aartappels, sjokolade, ertjies, melk, suiker, brood, koeldrank, lekkers, konfyt, tee

bv.

Teelepel ............................................... suiker

Assessering

Leeruitkoms 3: lees en kyk

Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

3.3 vir inligting lees:

3.3.1 eenvoudige kaarte en planne lees (soos ‘n roete).

Leeruitkoms 4: skryf

Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

4.5 ontwikkelende kennis gebruik van taalstruktuur en – gebruik:

4.5.2 bekende woorde korrek spel;

4.5.3 begin om ‘n groter verskeidenheid leestekens te gebruik.

Leeruitkoms 5: dink en redeneer

Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

5.2 taal gebruik om te dink:

5.2.3 dinge klassifiseer (soos verskillende soorte voertuie) volgens bepaalde kriteria (soos die funksie en kapasiteit daarvan).

Leeruitkoms 6: taalstruktuur en –gebruik

Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

6.2 verskillende eenvoudige taalvorme en sinstrukture gebruik om mondelings en skriftelik te kommunikeer:

6.2.14 hoofletters en leestekens (punt, komma, vraagteken, uitroepteken).

Memorandum

Aktiwiteit 1(a)

1. wasbak

2. handdoek

3. stort

4. toilet

5. seep

6. waslap

7. spons

8. tandepasta

9. spieël

10. kraan

Aktiwiteit 2(b)

(i) Sammy, het jy jou tande geborsel?

(ii) Eina! Die water is warm!

(iii) Gebruik jy ‘n waslap, ‘n spons, of ‘n naelborseltjie?

(iv) Ja, ek het die krane toegedraai.

(v) As ek klaar gebad het, droog ek myself met ‘n handdoek af.

(vi) Pat, gaan bad dadelik!

(vii) Nee, die seep ruik nie lekker nie.

Aktiwiteit 3(a)

(i) W Aktiwiteit 4

teelepel suiker
glas koeldrank
blikkie ertjies
fles konfyt
doos sjokolade
snytjie brood
koppie tee
sak aartappels
bottel melk
teelepel suiker
sakkie lekkers
(ii) W

(iii) O

(iv) OB

(v) W

(vi) OB

(vii) OB

(viii) O

(ix) OB

(x) W

(xi) O

(xii) OB

(xiii) W

(xiv) O

(xv) W

Questions & Answers

what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans eerste addisionele taal graad 4. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11082/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask