<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Tegnologie

Graad 7

Strukture en kommunikasie

Module 23

Projekportefeulje

Opdrag 1a:

LU/AS 2.2

Soek voorbeelde van verskillende soorte houers in tydskrifte en knip dit uit. Sommige voorbeelde van houers word slegs vir ‘n SPESIFIEKE DOEL gebruik, soos ‘n eierhouer, ‘n melkbottel en ‘n gereedskaphouer. Ander houers is vir ALGEMENE GEBRUIK, soos ‘n mandjie of ‘n tas. Plak ten minste vyf voorbeelde van elke tipe houer in die raampies en voltooi die vrae oor elke prentjie.

Vrae:

1. Vir wie/waarvoor word dit gebruik?

2. Waarvan is dit gemaak?

3. Is dit relatief duur of goedkoop?

4. Kan dit herhaaldelik gebruik word of slegs een keer?

5. Is dit voordelig /bio-afbreekbaar vir die omgewing of vergaan dit moeilik en besoedel die omgewing?

6. Is dit duursaam of kan dit maklik breek?

  • houers vir spesifieke doel

1.

2.

3.

4.

5.

  • Houers vir algemene gebruik

Opdrag 1b:

Om ‘n lys te maak van verskillende soorte houers wat voordelig is vir mense. verduidelik.

LU/AS 3.2

Opdrag 1c:

Om ‘n lys te maak van verskillende soorte houers wat nadelig is vir die omgewing. verduidelik.

LU/AS 3.2

Ontwerpvoorstel

Ontwerp en maak ‘n juwele-kissie wat jy graag sal wil hou.

Opdrag 2:

Om die spesifikasies van jou produk neer te skryf

LU/AS 1.6

Skryf die spesifikasies van jou produk deur die volgende vrae te beantwoord:

1. Wat sal dit bevat? / Waarvoor sal dit gemaak word?

2. Watter vorm sal dit hê?

3. Hoe sal dit lyk?

4. Hoe sal die deksel aan die kassie vasgemaak word?

5. Sal dit elke dag gebruik word of slegs vir spesiale geleenthede?

6. Hoe sal die deksel oop en toemaak (sluitmeganisme)?

7. Watter indruk moet die houer maak? (Opwindend, eenvoudig, mooi, elegant, funksioneel)

8. Wat is die mees geskikte materiaal om vir ‘n luukse houer te gebruik?

  • Tipe papier: glad, blink, dik, dun, gekleurd.
  • Watter soort karton sal jy gebruik vir die versterking aan die binnekant?
  • Watter tipe hout sal jy gebruik vir die versterking en versiering aan die buitekant?
  • Watter tipe kledingstof wil jy gebruik om die binnekant mooi af te rond? (satyn, sy, fluweel, vilt).

MAAK/ VERVAARDIGING

Opdrag 3:

Om ‘n kissie te maak

LU/AS 1.9

Instruksies vir die maak van die kissie.

  1. Plaas die net, die deurslagpapier en die karton in dié volgorde onder mekaar.
  2. Gebruik ‘n potlood en ‘n liniaal en trek die 2D-vorm op die karton oor. Trek eers die aaneenlopende lyne en dan die stippellyne af. Loer of alles oorgetrek is en maak seker dat dit nie skuif nie.
  • Wat is die doel van die aaneenlopende lyne?
  • Wat is die doel van die strepieslyne?
  • Knip die 2D-vorm uit op die aaneenlopende lyne met ‘n skêr.
  • Keep die stippellyne op die kant waar die deurslagpapiermerke is met ‘n els / skêr en ‘n liniaal. Doen dit op ‘n geskikte oppervlakte. Oefen eers vooraf sodat jy nie die kepe te diep maak nie.
  • Vou op die strepieslyne met ‘n liniaal.
  • Gom die flappe met lym en vorm die 3D-houer. Hou stewig in posisie vas sodat die houer deeglik droog word. (Moenie te veel gom gebruik nie. Die oppervlak moet net taai wees.)

Opdrag 4a:

Om te beplan vir die maak van die produk

LU/AS 1.9

Voltooi die volgende tabel deur die instruksies deur te lees en al die gereedskap, materiale en aksies onder die korrekte kolom neer te skryf.

Questions & Answers

if three forces F1.f2 .f3 act at a point on a Cartesian plane in the daigram .....so if the question says write down the x and y components ..... I really don't understand
Syamthanda Reply
hey , can you please explain oxidation reaction & redox ?
Boitumelo Reply
hey , can you please explain oxidation reaction and redox ?
Boitumelo
for grade 12 or grade 11?
Sibulele
the value of V1 and V2
Tumelo Reply
advantages of electrons in a circuit
Rethabile Reply
we're do you find electromagnetism past papers
Ntombifuthi
what a normal force
Tholulwazi Reply
it is the force or component of the force that the surface exert on an object incontact with it and which acts perpendicular to the surface
Sihle
what is physics?
Petrus Reply
what is the half reaction of Potassium and chlorine
Anna Reply
how to calculate coefficient of static friction
Lisa Reply
how to calculate static friction
Lisa
How to calculate a current
Tumelo
how to calculate the magnitude of horizontal component of the applied force
Mogano
How to calculate force
Monambi
a structure of a thermocouple used to measure inner temperature
Anna Reply
a fixed gas of a mass is held at standard pressure temperature of 15 degrees Celsius .Calculate the temperature of the gas in Celsius if the pressure is changed to 2×10 to the power 4
Amahle Reply
How is energy being used in bonding?
Raymond Reply
what is acceleration
Syamthanda Reply
a rate of change in velocity of an object whith respect to time
Khuthadzo
how can we find the moment of torque of a circular object
Kidist
Acceleration is a rate of change in velocity.
Justice
t =r×f
Khuthadzo
how to calculate tension by substitution
Precious Reply
hi
Shongi
hi
Leago
use fnet method. how many obects are being calculated ?
Khuthadzo
khuthadzo hii
Hulisani
how to calculate acceleration and tension force
Lungile Reply
you use Fnet equals ma , newtoms second law formula
Masego
please help me with vectors in two dimensions
Mulaudzi Reply
how to calculate normal force
Mulaudzi
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Tegnologie graad 7. OpenStax CNX. Sep 10, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11031/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Tegnologie graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask