Elke dag moet mense by hulle werk kom of jy en jou maats moet by die skool kom.
- Hoe kom jy by die skool?
- Wat gebeur alles langs die pad soos jy skool toe kom?
- Baie mense maak elke dag van dieselfde roete gebruik. Wat help ons om elke dag veilig by ons werk of by ons skool te kom?
Padreëls is nie net vir voertuie nie, maar moet ook deur die voetgangers gehoorsaam word. Byna die helfte van die baie mense wat elke jaar op ons paaie in ongelukke gedood word, is voetgangers. Dit is baie belangrik dat voetgangers die padreëls ken en dit gehoorsaam.
Skryf ‘n paar belangrike padreëls wat jy ken, neer. Kyk na die woorde tussen hakies om jou te help. (sypaadjie; regs; speel; randsteen)
Wanneer jy skool toe kom, moet jy oplet watter padtekens daar langs die pad is om die voetgangers te help om veilig by hulle bestemming te kom.
Watter padtekens het jy gesien? Teken dit.
Waar is die veiligste plek vir ‘n voetganger om ‘n pad oor te steek? Teken ‘n prentjie.
Jy sal nie al die padreëls op ‘n padteken langs die pad sien nie en daarom is dit belangrik dat jy die reëls moet ken.
Indien daar nie ‘n voetoorgang naby is nie, is dit belangrik om die kortste roete oor die pad te neem.
Indien daar nie ‘n sypaadjie langs die pad is nie, is dit baie belangrik dat jy sover as wat moontlik is regs van die pad moet stap. Dan is die motors wat van voor af kom aan jou kant van die pad.
3. Dra helder klere wat maklik sigbaar is.
Die padreëls maak dit veiliger om ons paaie te gebruik. Ons het orals reëls om ons lewe veiliger te maak. Ons ouers het reëls in ons huise om alles vir ons veiliger te maak. By die skool is daar ook reëls om ons lewe gesond en veilig te maak. Ons regering maak ook reëls vir al die mense in ons land.
Dink aan die reëls in jou klas. Maak tekens vir die klaskamer om mekaar te herinner hoe om op te tree in die klas. Dink aan die padreëls wat jy gesien het en teken dit op dieselfde manier. Teken van hierdie reëls op groter plakkate en sit dit in die klas op.
Jou skool moet ‘n veilige plek wees waar jy kan werk en speel. Die reëls help om seker te maak dat almal weet wat om te doen. Soms word daar van ons verwag om dinge te doen wat nie in ‘n reëlboek staan nie.
Wat is alles verkeerd in hierdie kleedkamer?
Bespreek die prente met jou juffrou.
Bespreek in ‘n groep oplossings vir die probleme.
Wat kan jy doen om die ander leerders daaraan te herinner dat hulle die skool moet respekteer en oppas?
Maak opskrifte en plakkate om leerders bewus te maak van hoe om die skoolgrond te versorg.
Verbeel jou jy reis deur die land. Speel die speletjie om te sien hoe jy vorder. Jy sal ‘n dobbelsteentjie nodig hê, of jy kan sommer ‘n papierkubus maak en die kante 1 tot 6 nommer.
Elke dag gee ons nog ‘n tree in ons lang reis. Watter reis is dit? Watter reis dink jy kan dit wees?
Juffrou sal jou verder hiermee help.
Ons reis deur die lewe kan baie moeilik wees. Ons moet onthou dat ons nie alleen reis nie. Ons vriende en familie reis saam met ons.
Dink aan ‘n maat wat jy graag saam met jou op reis sal wil neem. Skryf sy/haar naam neer.
Waarom dink jy sal die persoon die regte maat vir jou reis wees?
Bacteria doesn't produce energy they are dependent upon their substrate in case of lack of nutrients they are able to make spores which helps them to sustain in harsh environments
_Adnan
But not all bacteria make spores, l mean Eukaryotic cells have Mitochondria which acts as powerhouse for them, since bacteria don't have it, what is the substitution for it?
Assimilatory nitrate reduction is a process that occurs in some microorganisms, such as bacteria and archaea, in which nitrate (NO3-) is reduced to nitrite (NO2-), and then further reduced to ammonia (NH3).
Elkana
This process is called assimilatory nitrate reduction because the nitrogen that is produced is incorporated in the cells of microorganisms where it can be used in the synthesis of amino acids and other nitrogen products
There are nothing like emergency disease but there are some common medical emergency which can occur simultaneously like Bleeding,heart attack,Breathing difficulties,severe pain heart stock.Hope you will get my point .Have a nice day ❣️
_Adnan
define infection ,prevention and control
Innocent
I think infection prevention and control is the avoidance of all things we do that gives out break of infections and promotion of health practices that promote life