Om die spiere af te koel en te strek na afloop van die oefening [lu 1.1]
Na al hierdie aktiwiteite is jy seker baie moeg en daarom is dit belangrik dat jy jou spiere strek na elke klas. Indien jy nie strek nie, sal jou spiere styf en seer voel die volgende dag.
Kies stadige, rustige musiek.
Asemhalingsoefening
Staan met voete heupwydte van mekaar af, arms langs die sye
Asem in deur die neus terwyl jy jou arms bo jou kop lig
Asem uit deur jou mond, laat sak arms en buig knieë terselfdertyd
Herhaal vier keer
Bolyfstrek
Beweeg arms terug en hou jou hande vas agter jou rug – trek jou arms weg van jou liggaam – maak borsarea oop – strek vir agt tellings.
Beweeg arms op bo die kop – hou jou hande vas – trek arms op na die dak toe – strek vir agt tellings.
Bring arms vorentoe – hou jou hande vas – trek arms stadig weg van jou liggaam – maak skouerarea oop en strek die rug – strek vir agt tellings.
Dyspier strek
Staan regop – bene effens van mekaar af – kruis een been oor die ander – hou knieë reguit – bring bolyf stadig vorentoe en probeer die grond met jou hande raak.
Ruil bene om en strek.
Beenstrek
Staan regop – bring regterknie op na bors – trek gebuigde knie na jou bors met jou hande – strek vir agt tellings.
Ruil bene om.
Herstel
Skud alle beweegbare liggaamsdele.
Buig na jou opvoeder om dankie te sê vir die klas.
Daar was wel baie beweging in hierdie leereenheid.Nou beweeg jy na ‘n ander kunssoort:Visuele Kuns . . .
Assessering
LEERUITKOMS1:SKEPPING, INTERPRETERING EN PRESENTERING Die leerder kan in elk van die kunsvorme skep, interpreteer en werk presenteer.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder:
by die voorbereiding van die liggaam, met die leiding van die opvoeder opwarmings- en vaardigheidsontwikkelingsbewegings kan uitvoer, met die klem op die veilige gebruik van die liggaam, byvoorbeeld:
by buigings die knieë in lyn bokant die tone;
artikulering van die voete (toon-hakskeen-buiging) en kniebuiging by landing na ‘n sprong;
goeie houding deurgaans.
Questions & Answers
Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things