<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. Groot: 2
Klein: 3
1. Groot: 2
Klein: 3
2. Drie
3. Vier
4. Nee. Voorvlerke hard en leeragtig, agterstes sag en kan oopvou, kry groot oppervlak
5. Plastiekagtig, hard
6. Voelers
7. Nee. Daar is asemhalingsopeninge op elke segment van die agterlyf.
8. Ja. Monddele sit onder aan kop. Snyvlakke, en voelers.
9. 6 Pote.
10. Nee. Die agterpote is sterker.
11. Nee. Die wyfie en mannetjie lyk verskillend. By die sprinkaan het die wyfie ‘n lêboor, by die mannetjie is ‘n koppelingsorgaan.
12. Beskerming: harde uitwendige skelet, maar kan met voelers voel. Verloor nie water nie, kan sonder water klaarkom. Kan goed beweeg: loop, soms spring en vlieg. Kan kos soek weens beweegvermoë, kan sien, goeie monddele.
13. Leerder moet van ‘n werklike dier afteken, indien moontlik.
Lewensiklus: volwassene, eiers, larwe, papie
Opdrag 3:
Die sprinkaan behoort tot die grootste groep in die diereryk, naamlik die insekte .
Wat weet jy al van hierdie groep?
Ondersoek : Vang ‘n paar verskillende insekte en bring hulle saam klas toe. Vorm groepies van twee of drie en bestudeer die insek in die groep waarvan die liggaamsdele maklik onderskei kan word. ‘n Sprinkaan of kriek werk goed. Beantwoord die volgende vrae (probeer jou bes om goeie antwoorde te gee sodat jy ‘n goeie punt kan kry):
1. ‘n Insek het groot sowel as klein oë. Hoeveel oë tel jy?
2. In hoeveel hoofdele sou jy die liggaam verdeel? _______________________
3. Hoeveel vlerke het die insek? As die vlerke teen die liggaam gevou is, lig hulle
op en kyk versigtig. ______________________________________
4. Is al die vlerke dieselfde? ___________________________________________
Beskryf. ____________________________________________________________
Notification Switch
Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 7' conversation and receive update notifications?