<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Gimnastiese aktiwiteite
‘n Reeks gimnastiese bewegings bied ‘n ideale geleentheid vir individuele
assessering.
Materiaal: Gimnastiekmatte en enige ander gimnastiekapparaat maak die moontlikhede waaruit leerders kan kies, groter. Leerders spandeer die eerste 15 minute van die lesperiode om hulle reeks uit te werk en in te oefen. Die opvoeder moet raad en bystand gee. Laat ruimte vir persoonlike kreatiwiteit.
Elke leerder moet ‘n reeks gimnastiese bewegings voorberei wat die volgende
dek:
Binne hierdie bewegings moet daar gelet word op vormverandering, spoed en
rigting. Daar moet ook aandag gegee word aan balans.
Aspekte wat geassesseer kan word, is:
Kriteria vir assessering (‘n Punt uit 10):
(Een punt word vir elke fout afgetrek)
LW: Met die vooroorrol is die volgende aspekte belangrik:
LW: Met die wawiel (cart wheel) is die volgende aspekte belangrik:
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 4 |
L IGGAAMLIKE O NTWIKKELING EN B EWEGINGDie leerder is in staat om begrip te toon vir en deel te neem aan aktiwiteite wat beweging en liggaamlike ontwikkeling bevorder. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
4.1 toepaslike begrippe in ’n verskeidenheid slaan-en veldwerkspeletjies toepas; |
4.2 verfynde bewegingsreekse (-sekwensies) waarin verandering van vorm, spoed en rigting deur gimnastiese aksies beklemtoon word, demonstreer; |
4.3 deelneem aan ’n fiksheidsprogram wat ontwerp is om spesifieke aspekte van fiksheid te ontwikkel; |
4.4 ritmiese bewegingspatrone met koördinasie en beheer uitvoer; |
4.5 basiese noodhulp in verskillende situasies toepas. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Lewensorientering graad 6' conversation and receive update notifications?