<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Lewensoriëntering

Graad 6

Fisiese ontwikkeling en beweging

Module 17

Die fiksheidsprogram

Aktiwiteit 1:

Om ‘n fiksheidsprogram te volg

[lu 4.3]

AAPSTREKE

  • Leerders ontvang elkeen die karikatuurfiksheidsprogram.
  • Oefeninge en bewegings daaruit kan gebruik word tydens die lesperiode, maar leerders moet aangemoedig word om dit as ‘n persoonlike fiksheidsprogram by die huis te volg.
  • Veral die aërobiese oefeninge moet deel wees van ‘n tuis- of buitemuurse program.

Opwarmingsoefeninge

Sy-buig

Torso-draai

Knie-lig

Kuit-rek

Armsirkels

Skêrspronge

Flink stap

Kragontwikkelingsoefeninge

Tangbeweging

Opkrulle

Regopsitte

Rugbuig

Muursit

Hurk

Eenbeenlig

Armdraai

Weermagkrag

Optrekke

Leeroefeninge

Opstote

Aërobiese oefeninge

Draf

Sokker

Netbal

Fietsry

Swem

Flink stap

Touspring

Afkoel-oefeninge

Kuit-rek

Dy-strek

Tone-raak

Beentrek

Arm-skouerstrek

Arm-systrek

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 4
L IGGAAMLIKE O NTWIKKELING EN B EWEGINGDie leerder is in staat om begrip te toon vir en deel te neem aan aktiwiteite wat beweging en liggaamlike ontwikkeling bevorder.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
4.1 toepaslike begrippe in ’n verskeidenheid slaan-en veldwerkspeletjies toepas;
4.2 verfynde bewegingsreekse (-sekwensies) waarin verandering van vorm, spoed en rigting deur gimnastiese aksies beklemtoon word, demonstreer;
4.3 deelneem aan ’n fiksheidsprogram wat ontwerp is om spesifieke aspekte van fiksheid te ontwikkel;
4.4 ritmiese bewegingspatrone met koördinasie en beheer uitvoer;
4.5 basiese noodhulp in verskillende situasies toepas.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Lewensorientering graad 6. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11001/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Lewensorientering graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask