In Indië word die term SANGITA gebruik vir musiek, sowel as vir dans en drama.
Indiese musiek is een van die oudste musiek vorme en dateer sowat 3 000 jaar terug.
Baie mense van Indië het gereis en hulself gevestig in ander dele van die wêreld – so ook Suid-Afrika.
Saam met hulle het hulle die Indiese musiekkultuur gebring.
Hierdie musiekkultuur bestaan o.a. uit klassieke musiek, geestelike musiek (Hindu), volksmusiek, tradisionele musiek, populêre musiek .
Die belangrikste instrument in Indiese musiek is basies die stem.
Die musiek word dit hoofsaaklik mondeling (soos musiek uit Afrika) van geslag tot geslag oorgedra d.m.v. nabootsing.
Tiperend aan hulle vokale styl is die verskeie note wat op een lettergreep gesing word.
Daar word ook baie gebruik gemaak van versierings en improvisasie. Improvisasies word gewoonlik uitgevoer deur die solis en tromspeler.
Stap 4
Instrumente
Hier volg die beskrywing van drie Indiese musiekinstrumente.
Tabla is die gewildste perkussie instrument. Dit bestaan uit ‘n stel van twee tromme en word met die vingers en hande bespeel.
Die mees algemene instrument is die
siter . Dit is ‘n snaarinstrument met sewe snare en ‘n lang nek. Die snare word gepluk en die instrument word dikwels vir solo-improvisasies gebruik. Dan is daar is ook nog 11 - 13 addisionele snare. Hierdie snare vibreer saam (word nie gepluk nie) om die kenmerkende klank van die siter voort te bring.
Die
tambura is soortgelyk aan die vorm van die siter, maar het slegs vier snare. Die instrument se lang nek word vertikaal (regop) gehou wanneer dit bespeel word.
Al die instrumente word bespeel terwyl plat op die grond gesit word.
Identifiseer nou die instrumente volgens bostaande beskrywing.
Stap 5
D ie samestelling van indiese musiek
Indiese musiek bestaan basies uit drie patrone wat elk verteenwoordig word deur ‘n spesifieke instrument. Voltooi die volgende deur die instrument en die funksie (patroon) by te voeg.
Raga
Instrument
:
Funksie
Tala
Instrument:
Funksie:
Dreunbas
Instrument:
Funksie:
Stap 6
Volg die opvoeder se instruksies om ‘n
komposisie in eg Indiese styl uit te voer!
Stap 7
Toets jou kennis van indiese musiek
Merk die blokkie met die korrekte antwoord in. (a,b of c)
Wat is die Indiese woord vir musiek?
a
Sangira
b
Sangita
c
Musica
Watter ander twee kunsvorme word ook met die term aangedui?
a
Dans en drama
b
Tatoeëring en dans
c
Tatoeëring en drama
Waar is Indië geleë?
a
Afrika
b
Amerika
c
Asië
Watter godsdienste word veral in Indië beoefen?
a
Hindoeïsme
b
Boeddhisme
c
Christen
Hoe is Indiese volksmusiek (asook die klassieke tradisie) versprei?
a
Bladmusiek
b
Films
c
Mondeling
In watter taal is die onderskrifte in films van Indië?
a
Afrikaans
b
Frans
c
Engels
Wat beteken improvisasie?
a
Om die melodie te speel net soos wat jy wil
b
Om musiek op te maak soos jy vorder
c
Om tyd te hou
Op watter sisteem is Westerse musiek hoofsaaklik gebaseer?
is it possible to leave every good at the same level
Joseph
I don't think so. because check it, if the demand for chicken increases, people will no longer consume fish like they used to causing a fall in the demand for fish
Anuolu
is not really possible to let the value of a goods to be same at the same time.....
Salome
Suppose the inflation rate is 6%, does it mean that all the goods you purchase will cost
6% more than previous year? Provide with reasoning.
Not necessarily. To measure the inflation rate economists normally use an averaged price index of a basket of certain goods. So if you purchase goods included in the basket, you will notice that you pay 6% more, otherwise not necessarily.
Good day
How do I calculate this question: C= 100+5yd G= 2000 T= 2000 I(planned)=200.
Suppose the actual output is 3000. What is the level of planned expenditures at this level of output?
I am Camara from Guinea west Africa... happy to meet you guys here
Sekou
ma management ho
Amisha
ahile becheclor ho
Amisha
hjr ktm bta ho
ani k kaam grnu hunxa tw
Amisha
belatari
Amisha
1st year ho
Amisha
nd u
Amisha
ahh
Amisha
kaha biratnagar
Amisha
ys
Amisha
kina k vo
Amisha
money as unit of account means what?
Kalombe
A unit of account is something that can be used to value goods and services and make calculations
Jim
all of you please speak in English I can't understand you're language
Muhammad
I want to know how can we define macroeconomics in one line
Muhammad
it must be .9 or 0.9
no Mpc is greater than 1
Y=100+.9Y+50
Y-.9Y=150
0.1Y/0.1=150/0.1
Y=1500
Kalombe
Mercy is it clear?😋
Kalombe
hi can someone help me on this question
If a negative shocks shifts the IS curve to the left, what type of policy do you suggest so as to stabilize the level of output?
discuss your answer using appropriate graph.