<< Chapter < Page Chapter >> Page >

meer/minder/dieselfde aantal

  • Elkeen het ‘n naam.

Eerste is Liz, tweede is _________________________________________________

derde is ____________________________, vierde is _________________________,

vyfde is ___________________________, sesde is ___________________________,

sewende is ___________________________, agste is ________________________,

negende is __________________________ en laaste is ________________________

Sally kom na ______________________________________________________

Mike kom voor _____________________________________________________

Tom is tussen _________________________ en __________________________

1ste 2de 3de 4de _______ _______ _______ _______ _______ _______

LU 1.1 LU 1.4

Getalle het ook name.

  • Skryf hulle name:

1 _______________________________________________________________

2 _______________________________________________________________

3 _______________________________________________________________

4 _______________________________________________________________

5 _______________________________________________________________

6 _______________________________________________________________

7 _______________________________________________________________

8 _______________________________________________________________

9 _______________________________________________________________

10 _______________________________________________________________

  • Sewe kom na ________________________________________________
  • Drie kom voor ______________________________________________
  • Vyf kom tussen ___________________ en _______________________
  • Voltooi.
0 1 3 7 10
10 9
LU 1.3 LU 1.10

Alles oor my maats.

  • Ons is almal ______________________________________ (eenders / verskillend)
  • __________________________________________________ het lang hare.
  • __________________________________________________ het kort hare. (Hoeveel?)
  • My grafiek
Die lengte van my maats se hare
Lang hare
Kort hare
maats 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
  • Kleur die blokkies rooi om te wys hoeveel maats het lang hare .
  • Kleur die blokkies blou om te wys hoeveel maats het kort hare .

Skryf:

  • Daar is ________________________________ met lang hare. (meer / minder)
  • Daar is ________________________________ met kort hare. (meer / minder)
  • Tel die kinders in die klas wat lang hare het. _____________ het lang hare.
  • Tel die kinders in die klas wat kort hare het.____________ het kort hare.
LU 5.1 LU 5.2 LU 5.4 LU 5.5
  • Tel hulle oë in 2's.
  • Tel hulle ore in 2’s.
  • Tel hulle vingers in 10’e.
  • Tel hulle tone in 10’e.
  • Kies ‘n maat. Elkeen neem ‘n paar tellers.

Skat ________________________________

Tel ________________________________

LU 1.2

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tot minstens 100 alledaagse voorwerpe akkuraat tel;

Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel in:

1.2.1 ene vanaf enige getal tussen 0 en 200;

1.2.2 tiene vanaf enige veelvoud van 10 tussen 0 en 200;

1.2.3 vywe vanaf enige veelvoud van 5 tussen 0 en 200;

1.2.4 twees vanaf enige veelvoud van 2 tussen 0 en 200;

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder getalsimbole ken en lees van 1 tot minstens 200 en skryf getalname van 1 tot minstens 100;

Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder orden, beskryf en vergelyk die volgende getalle:

1.4.1 heelgetalle tot minstens 2-syfergetalle;

1.4.2 gewone breuke insluitend halwes en kwarte;

Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende tegnieke gebruik:

1.10.1 opbou en afbreek van getalle;

1.10.2 verdubbeling en halvering;

1.10.3 gebruik van konkrete apparaat (bv. tellers);

1.10.4 getallelyne;

Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.4: Dit is duidelik wanneer die leerder gebeure plaas in volgorde volgens dae, weke, maande en jare;

Leeruitkomste 5: Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.

Assesseringstandaard 5.1: Dit is duidelik wanneer die leerder data versamel (alleen en/of as ’n lid van ’n groep of span) in die klaskamer en skoolomgewing om vrae wat die onderwyser stel, te beantwoord (bv. “hoeveel leerders is daar in elke klaskamer?”);

Assesseringstandaard 5.2: Dit is duidelik wanneer die leerder fisiese voorwerpe sorteer volgens een spesifieke eienskap wat deur die onderwyser gekies is;

Assesseringstandaard 5.4: Dit is duidelik wanneer die leerder prente teken en prentdiagramme (piktogramme) saamstel met ’n 1-1-ooreenstemming tussen eie data en voorstellings;

Assesseringstandaard 5.5: Dit is duidelik wanneer die leerder eie versameling voorwerpe of dié van ’n maat beskryf, verduidelik hoe dit gesorteer is en vrae daaroor beantwoord.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 2. OpenStax CNX. Oct 12, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11127/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 2' conversation and receive update notifications?

Ask