<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Afrikaans eerste addisionele taal

Graad 5

Kom ons vier fees

Module 17

Feeste en feesdae

Ons kan baie spesiale tye saam met ons gesin of vriende deurbring! Verdeel in julle groepe en gesels oor die volgende:

Feeste (festivals or feasts)

  • Besluit watter woorde by watter prentjies op die vorige bladsy pas en skryf die korrekte byskrifte onder elke prentjie neer.
  • Wat doen julle as gesin, familie of vriende saam wat ook baie lekker of spesiaal is?
  • Vier julle enige godsdienstige feeste?
  • Hoe vier julle hierdie feeste?
  • Maak ‘n lys van al die spesiale tye, dae of feeste wat in julle groep bespreek is:

Daar is byna elke dag ‘n spesiale viering (celebration) of fees wat êrens in die wêreld gevier word. In ons eie land, Suid-Afrika, is daar ook baie spesiale dae of feeste wat gevier word. Daar bly so baie verskillende mense in ons land dat sommige mense, byvoorbeeld verskillende godsdienstige groepe, nie al die dae of feeste vier nie.

[LU 2.1.2; 2.2.3]

Feesdae en feeste in suid-afrika

Hier volg ‘n lys van sommige van die feeste en spesiale dae of feesdae wat ons in ons land vier. Die dae en feeste word genoem in die seisoene waarin hulle voorkom. Bestudeer dit baie goed en beantwoord dan die vrae wat volg deur W(Waar), O(Onwaar) of OB(Onvoldoende besonderhede) neer te skryf. Die Engelse name van sommige van die dae word ook genoem.

STILLEESTOETS

Walvisfees in Hermanus (Hermanus Whale Festival)

Erfenisdag (Heritage Day): Op hierdie dag vier ons al die mooi en goeie dinge wat ons as Suid-Afrikaners geërf het, bv. ons kuns, musiek en verhale of stories.

Diwaldo: ‘n Fees wat deur mense van die Hindoegeloof gevier word.

Versoeningsdag (Day of Reconciliation): Op hierdie dag vier ons die manier waarop al die verskillende mense in ons land mekaar aanvaar, verstaan en saamleef.

Kersfees (Christmas)

Nuwejaar (New Year)

Goeie Vrydag; Paassondag en Gesinsdag (Good Friday, Easter Sunday and Family Day): Goeie Vrydag en Paassondag word deur Christene herdenk.

Joodse Paasfees (Passover): ‘n Fees wat deur mense gevier word wat aan die Joodse geloof behoort.

Ramadaan: Die mense wat aan die Moslemgeloof behoort, vier hierdie fees.

Jeugdag (Youth Day)

Nasionale Vrouedag (National Women’s Day)

Skryf nou slegs W, O of OB langs elke stelling neer.

  1. Die Walvisfees word in die lente gevier.
  1. Erfenisdag word in Hermanus gevier.
  1. Diwali: word deur die mense van die Hindoegeloof gevier.
  1. Op Versoeningsdag is ons bly oor al die mooi en goeie dinge wat ons geërf het.
  1. Kersfees en Nuwejaar word in die somer gevier.
  1. Goeie Vrydag word deur Christene herdenk.
  1. Die Joodse Paasfees word deur die Joodse geloof gevier.
  1. Ramadaan is ‘n spesiale fees vir die Moslemgeloof.
  1. Jeugdag en Nasionale Vrouedag word slegs deur die jeug en vroue gevier.
  1. Die spesiale dae en feeste soos hierbo genoem, is ál die geleenthede wat ons in Suid-Afrika vier.

Totaal: 10

[LU 3.3.3]

Ons leef almal saam

Wat vier ons nou weer op Versoeningsdag? (Raadpleeg weer die Stilleesstuk by no. 2.)

Dit beteken ook dat ons maats of mense van ‘n ander geloof of kultuur moet aanvaar en respekteer.

Questions & Answers

what is mutation
Janga Reply
what is a cell
Sifune Reply
how is urine form
Sifune
what is antagonism?
mahase Reply
classification of plants, gymnosperm features.
Linsy Reply
what is the features of gymnosperm
Linsy
how many types of solid did we have
Samuel Reply
what is an ionic bond
Samuel
What is Atoms
Daprince Reply
what is fallopian tube
Merolyn
what is bladder
Merolyn
what's bulbourethral gland
Eduek Reply
urine is formed in the nephron of the renal medulla in the kidney. It starts from filtration, then selective reabsorption and finally secretion
onuoha Reply
State the evolution relation and relevance between endoplasmic reticulum and cytoskeleton as it relates to cell.
Jeremiah
what is heart
Konadu Reply
how is urine formed in human
Konadu
how is urine formed in human
Rahma
what is the diference between a cavity and a canal
Pelagie Reply
what is the causative agent of malaria
Diamond
malaria is caused by an insect called mosquito.
Naomi
Malaria is cause by female anopheles mosquito
Isaac
Malaria is caused by plasmodium Female anopheles mosquitoe is d carrier
Olalekan
a canal is more needed in a root but a cavity is a bad effect
Commander
what are pathogens
Don Reply
In biology, a pathogen (Greek: πάθος pathos "suffering", "passion" and -γενής -genēs "producer of") in the oldest and broadest sense, is anything that can produce disease. A pathogen may also be referred to as an infectious agent, or simply a germ. The term pathogen came into use in the 1880s.[1][2
Zainab
A virus
Commander
Definition of respiration
Muhsin Reply
respiration is the process in which we breath in oxygen and breath out carbon dioxide
Achor
how are lungs work
Commander
where does digestion begins
Achiri Reply
in the mouth
EZEKIEL
what are the functions of follicle stimulating harmones?
Rashima Reply
stimulates the follicle to release the mature ovum into the oviduct
Davonte
what are the functions of Endocrine and pituitary gland
Chinaza
endocrine secrete hormone and regulate body process
Achor
while pituitary gland is an example of endocrine system and it's found in the Brain
Achor
what's biology?
Egbodo Reply
Biology is the study of living organisms, divided into many specialized field that cover their morphology, physiology,anatomy, behaviour,origin and distribution.
Lisah
biology is the study of life.
Alfreda
Biology is the study of how living organisms live and survive in a specific environment
Sifune
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans eerste addisionele taal graad 5. OpenStax CNX. Sep 22, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10990/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask