<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Voorbeelde: ‘n vetkol los in alkohol of ‘n seepvloeistof op, koffie in water, ens.
‘n Druppel water bestaan uit duisende klein waterdeeltjies. Suiker bestaan ook uit klein deeltjies. Wanneer die suikerkorrels in die water gegooi word, breek die korrels op in klein deeltjies. Die suikerdeeltjies beweeg dan tussen die waterdeeltjies in. Ons noem dit ‘n oplossing.
Water = oplosmiddel
Suiker = opgeloste stof
Verduidelik ‘n ander voorbeeld van ‘n stof wat in ‘n ander stof oplos.
____________________________________________________________________

Leeruitkomste 2: Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.
Assesseringstandaard 2.3: Dit is duidelik wanneer die leerder inligting interpreteer.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 6' conversation and receive update notifications?