Om verskillende tromtegnieke en perkussie-patrone te kombineer
Musiek
Aktiwiteit 1:
Om verskillende tromtegnieke en perkussie-patrone te kombineer
[lu 1.6]
Wat ‘n mondvol! Om hierdie opdrag beter te verstaan, gaan ons die aktiwiteit as volg onderverdeel:
Tromtegnieke
Ritmiese patrone:
liggaamsperkussie
trom
3. Ritmiese frases en sinne
1. TROMTEGNIEKE
Jy het reeds in Graad 6 kennis gemaak met enkele tromtegnieke gerig op die jembe – ons gaan dit hersien en daarop uitbrei. Uitspraak: djêm-bê
Voorbereiding
Eksperimenteer met die vashou van die trom: sittend of staande; tussen die knieë (verkieslik), onder die arm, ens. Die onderste gedeelte van die trom staan eenkant opgelig, anders word die klank gedemp. Die gemaklikste is wanneer die trom in ‘n sittende posisie gespeel word.
Verskillende klanke kan verkry word deur die tromvel op verskillende maniere aan te raak of te “slaan”. Eksperimenteer nou met verskillende houe en klanke.
Let daarop dat jy jou polsgewrigte gebruik en nie jou hele arm nie!
Skryf jou bevindings neer deur die volgende vrae te beantwoord:
Watter gedeeltes van die hand kan jy gebruik vir houe op die tromvel?
Vergelyk die klank wanneer die hand gerond is en wanneer die hand plat is.
Waar op die tromvel sal jy die hoogste klank verkry?
Waar op die tromvel sal jy die laagste klank verkry?
Beskryf die klank as jou hand onmiddellik terugbons. Watter term word hiervoor gebruik?
Beskryf die klank as jou hand op die tromvel bly. Watter term word hiervoor gebruik?
Hoe vinniger die hand die tromvel tref hoe harder / sagter sal die klank wees. Kies die regte term.
Watter hand sal die skerpste en hardste klank genereer?
Dink jy tromspelers beperk hulle tot die tromvel?
D rie
H andtegnieke
Die tegnieke wat hier behandel word is, veral gerig op die djembe, maar kan op ander handtromme (Bv. doumbek, konga) toegepas word.
In Wes-Afrika (waar handtromme soos bv. die djembe sy oorsprong het) gebruik die verskillende streke verskillende terminologieë en uitsprake vir die onderskeie houe. Die terme
bass ,
tone en
slap word internasionaal gebruik en daarom sal ons daarby volstaan.
Die opvoeder sal hierdie drie handtegnieke aan julle verduidelik en demonstreer. Jy het dit tien teen een self ontdek terwyl jy eksperimenteer het met die klank en houe!
Oefen die drie tegnieke en voltooi die onderstaande t.o.v. van hierdie tegnieke:
Beskrywing van hou op trom:
Toonhoogte:
Beskrywing van hou op trom:
Toonhoogte:
Beskrywing van hou op trom:
Toonhoogte:
Aangesien almal se fisiese bou verskil, moet jy self besluit wanneer ‘n hou goed klink en voel. Jy moet jouself afvra
waarom ‘n spesifieke hou beter geklink het en wat jy gedoen het om dit beter te laat klink?
RITMIESE PATRONE
a)
Ritmiese patrone: liggaamsperkussie
Die opvoeder gaan sekere patrone aan jou voorklap en jy moet dit naboots.
Let op hoe die patroon verander as daar stiltes ingevoeg word!
Hier volg ‘n grafiese voorstelling van sommige van die patrone:
Communication is effective because it allows individuals to share ideas, thoughts, and information with others.
effective communication can lead to improved outcomes in various settings, including personal relationships, business environments, and educational settings. By communicating effectively, individuals can negotiate effectively, solve problems collaboratively, and work towards common goals.
it starts up serve and return practice/assessments.it helps find voice talking therapy also assessments through relaxed conversation.
miss
Every time someone flushes a toilet in the apartment building, the person begins to jumb back automatically after hearing the flush, before the water temperature changes. Identify the types of learning, if it is classical conditioning identify the NS, UCS, CS and CR. If it is operant conditioning, identify the type of consequence positive reinforcement, negative reinforcement or punishment
nature is an hereditary factor while nurture is an environmental factor which constitute an individual personality. so if an individual's parent has a deviant behavior and was also brought up in an deviant environment, observation of the behavior and the inborn trait we make the individual deviant.
Samuel
I am taking this course because I am hoping that I could somehow learn more about my chosen field of interest and due to the fact that being a PsyD really ignites my passion as an individual the more I hope to learn about developing and literally explore the complexity of my critical thinking skills
hello. autism is a umbrella term. autistic kids have different disorder overlapping. for example. a kid may show symptoms of ADHD and also learning disabilities.
before treatment please make sure the kid doesn't have physical disabilities like hearing..vision..speech problem. sometimes these
Jharna
continue..
sometimes due to these physical problems..the diagnosis may be misdiagnosed.
treatment for autism.
well it depends on the severity.
since autistic kids have problems in communicating and adopting to the environment.. it's best to expose the child in situations where the child
Jharna
child interact with other kids under doc supervision.
play therapy.
speech therapy.
Engaging in different activities that activate most parts of the brain.. like drawing..painting. matching color board game.
string and beads game.
the more you interact with the child the more effective
Jharna
results you'll get..
please consult a therapist to know what suits best on your child.
and last as a parent. I know sometimes it's overwhelming to guide a special kid.
but trust the process and be strong and patient as a parent.
Jharna
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!