<< Chapter < Page Chapter >> Page >

LU 4.5

‘n ma en haar kleintjies

  • Tel die kleintjies.

13 dertien ...............................................

  • Daar is .................... kleintjies.
  • Tel die kleintjies.

14 veertien

  • Daar is ................... vissies.
LU 1.1 LU 1.3
  • Maak jou eie getalsin.
  • Skryf dit onder die nes met die antwoord.
  • Gebruik net hierdie syfers en tekens.

LU 1.8
  • Voltooi:
LU 1.3
LU 1.1 LU 1.3 LU 1.7
  • In my beursie is:
LU 1.5
  • Verdeel die blomme gelykop in die blompotte.
  • Vertel vir ‘n maat hoe jy dit gedoen het.
LU 1.6
  • Teken 16 spinnekoppe.
  • Teken sewentien miere.
LU 1.1 LU 1.3

Assessering

Leeruitkomste 1: GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tot minstens 34 alledaagse voorwerpe akkuraat tel;

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder getalsimbole van 1 tot minstens 100 en skryf getalname van 1 tot minstens 34 ken en lees;

Assesseringstandaard 1.5: Dit is duidelik wanneer die leerder geldprobleme oplos wat totale en kleingeld in rand en sent behels;

Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder praktiese probleme oplos wat gelyke verdeling en groepering met heelgetalle tot minstens 34 behels en verduidelik die antwoorde, wat reste kan insluit;

Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge gebruik om probleme te kan oplos;

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer wat optelling en aftrekking van getalle tot minstens 10 behels;

Leeruitkomste 3: RUIMTE EN VORM (MEETKUNDE): Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in 'n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.

Assesseringstandaard 3.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in die klaskamer en in prente herken, identifiseer en benoem;

Leeruitkomste 4: METING : Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.5: Dit is duidelik wanneer die leerder volgens nie-standaardmate skat, meet, vergelyk en orden driedimensionele voorwerpe;

Leeruitkomste 5: DATAHANTERING : Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.

Assesseringstandaard 5.2: Dit is duidelik wanneer die leerder fisiese voorwerpe volgens een spesifieke eienskap wat om ’n bepaalde rede gekies is sorteer (bv. “Sorteer vetkryte volgens kleur.”);

Assesseringstandaard 5.5: Dit is duidelik wanneer die leerder prentdiagramme (piktogramme) saam waar plakkers of stempels individuele elemente in ’n versameling voorwerpe voorstel stel;

Assesseringstandaard 5.6: Dit is duidelik wanneer die leerder eie versameling voorwerpe, verduidelik hoe dit gesorteer is en beantwoord vrae daaroor beskryf.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 1. OpenStax CNX. Oct 09, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11125/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 1' conversation and receive update notifications?

Ask