<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Afrikaans eerste addisionele taal

Graad 9

Module 11

Om teskryf vir persoonlike besinning

Aktiwiteit 1

Om te skryf vir persoonlike besinning

  • Kies een van die volgende onderwerpe en maak ’n inskrywing in jou dagboek of joernaal daaroor:

1 . Jy hou nie eintlik baie van sport nie en jy is taamlik onaktief. Jy sou veel eerder ’n boek wou lees of gaan fliek as om aan sport deel te neem. Jy voel egter dat dit nie reg is nie en dat jy oefening moet kry. Jy wonder watter sportsoort geskik sal wees. Skryf jou gedagtes hieroor neer, en probeer om ’n besluit te neem, wat jy ook neerskryf.

2 . Jy is met vakansie en jy het ’n wonderlike dag beleef waarin jy opwindende sportaktiwiteite ervaar het. (Gebruik jou verbeelding en dink aan iets interessants.) Skryf al die dag se gebeure neer.

3 . Jy is ’n deelnemer aan die Wêreld-moerassnorkelkompetisie in die Waen Rhydd Bog in Wallis. Jy verteenwoordig Suid-Afrika en dis die eerste keer dat jy daar is. Jy het vandag vir die eerste keer gaan oefen. Die kompetisie vind more plaas. Skryf jou gedagtes in jou dagboek neer.

4 . Jy het so pas na ’n wedstryd tussen twee meisieskrieketspanne gekyk. Jy het baie besliste idees omtrent meisies wat krieket speel (vir óf teen). Skryf jou gedagtes daaromtrent neer.

LU 4.3

Aktiwiteit 2

Om mediatekste te ontwerp

1. Ontwerp ’n buiteblad vir ’n sporttydskrif. Sorg dat dit interessant lyk en kleurvol is, sodat dit ’n moontlike leser se aandag sal trek. Jy kan dit in jou portefeulje plaas. Kreatiwiteit is hier die sleutelwoord. Gebruik ’n aparte vel papier daarvoor en voeg dit los in.

2. Verbeel jou dat jy ’n valskermsweeftuig / branderplank / gholfstel / kano of enige ander sportapparaat het wat jy nie meer gebruik nie. Jy wil dit verkoop. Skryf die bewoording van ’n klein advertensie wat jy in die snuffelkolom van ’n koerant of tydskrif wil plaas. Onthou dat dit bondig, maar volledig moet wees. Elke woord kos geld.

LU 4.5

Aktiwiteit 3

Om woordeskat uit te brei

  • Die volgende berig (hier in effens aangepaste vorm) het op 9 April 2003 in Die Burger verskyn:
Stokveg dalk as SA sport erkenBUN BOOYENSKAAPSTAD.- Stokgevegte, een van Suid-Afrika se gunsteling inheemse tydverdrywe, gaan dalk eersdaags amptelik as sport erken word. As alles volgens plan verloop, kan die land se voorste stokslaners mekaar reeds in September vanjaar amptelik te lyf gaan by Suid-Afrika se eerste inheemse sportspele in die provinsie Lim­popo. Stokgevegte kan gevaarlik wees, dus word elektroniese stokke nou ontwikkel wat ’n hou sal registreer wanneer een deelnemer ’n ander tref.Die voorsitter van die SA Sportkommissie het gister gesê dat inheemse sportsoorte en speletjies sal uitsterf as die jeug dit nie aanleer nie.Daar word in September ’n inheemse spele gehou om sportsoorte soos stok­ge­vegte amptelik op die sportkalender te hou. Die tradisionele speletjie ncuva , wat met klippies in ’n sirkel op die grond gespeel word, word tans gerekenari­seer sodat mededingers uit nege provinsies elektronies met mekaar kan meeding.Daar is landwyd reeds 230 fasiliteer­ders opgelei om deel­nemers in tradisio­nele sport af te rig. ’n Handleiding word saamgestel waarin die reëls vir die sportsoorte opgeteken sal word.Suid-Afrika neem in Julie vanjaar in Toronto, Kanada aan ’n internasionale byeen­koms vir inheemse sport deel.

Questions & Answers

what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
cell is the building block of life.
Condoleezza Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans eerste addisionele taal graad 9. OpenStax CNX. Sep 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11059/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 9' conversation and receive update notifications?

Ask