<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Wanneer ons die skoolgebou so bekyk, sien ons dat dit nogal baie verskillend lyk vanaf elkeen van hierdie posisies.

2. Bou die voorwerpe wat hier onder geteken is uit suikerblokkies en kyk dan vanuit verskillende hoeke na hulle.

3. Bou nog 'n paar voorwerpe met suikerblokkies en ondersoek hulle van die voorkant, van agter, van die kante en van die hoeke af.

4. Nou moet julle die voorwerpe wat volg, teken. Teken hulle soos julle hulle sien as julle volgens die instruksies hier onder na hulle kyk:

4.1 van agter

Voor
  • 4.2 van die linkerkant af

Voor

4.3 vanaf die regterhoek

Voor

Aktiwiteit 4:

Om die volume van driedimensionele voorwerpe te ondersoek en te skat [LU 4.8]

  • Vir hierdie aktiwiteit mag julle in groepe werk. Elke groep sal die volgende nodig hê: verskeie klein kartondosies, bv. 'n vuurhoutjiedosie; 'n reghoekige margarienhouer; 'n skoendoos, ensovoorts (probeer vyf houers in die hande kry); suikerblokkies (of 1-sentimeter kubusse vanaf die Grondslagfase.)

1. Pak die vuurhoutjiedosie vol suikerblokkies. Hoeveel blokkies het jy nodig gehad?

2. Doen nou dieselfde met die ander kartondose en voltooi die tabel hier onder:

Voorwerp (kartondoos) Aantal suikerblokkies wat nodig was om die kartondosie te vul
Vuurhoutjiedosie

3. Meet die suikerblokkie en skryf jou bevindings neer:

  • Lengte van die kubus:
  • Breedte van die kubus:
  • Hoogte van die kubus:

4. Die vuurhoutjiedosie kan ………… kubusse hou; dus sê ons dat die kartondosie se volume nagenoeg …… kubieke sentimeters is.

5. Wanneer ons meet hoeveel van iets in die spasie in 'n houer kan pas, meet ons die houer se VOLUME; daarvoor het ons drie mate nodig: lengte; breedte en hoogte.

6. Kan jy aan 'n vinniger manier dink as om elke suikerblokkie te meet wanneer jy die volume van 'n houer wil bereken? Bespreek dit met 'n maat en skryf dan jou antwoord op die stippellyn.

7. Hoeveel suikerblokkies sal jy nodig hê om 'n kartondoos wat 20 cm lank; 15 cm breed en 7 cm hoog is (soos 'n 2-liter roomysbak) vol te maak? Skryf jou berekeninge neer en vergelyk hulle dan met dié van 'n maat.

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 2
Patrone, Funksies en AlgebraDie leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.1 meetkundige patrone ondersoek en uitbrei om verwantskappe of reëls te vind, insluitend patrone soos die volgende:
  • voorgestel in fisiese of diagramvorm;
  • nie beperk tot reekse met ‘n konstante verskil of verhouding nie.
LU 3
Ruimte en VormDie leerder is in staat om eienskappe en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in 'n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
3.2 tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe uit die omgewing volgens meetkundige eienskappe beskryf, sorteer en vergelyk, insluitend:
  • vorms en vlakke;
  • aantal sye;
  • plat en geboë oppervlakke, reguit en geboë sye;
3.3 tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe wat in hierdie graad bestudeer word ondersoek en vergelyk (alleen en/of as ‘n lid van ‘n groep of span) volgens die bostaande eienskappe deur die volgende te doen:
  • maak driedimensionele modelle deur uitgeknipte veelhoeke te gebruik (voorsien);
  • teken vorms op grafiekpapier;
3.4 die simmetrie-lyne in tweedimensionele vorms, insluitend dié wat in die natuur en in kulturele kunsvorms voorkom, herken en beskryf;
3.5 tweedimensionele vorms, driedimensionele voorwerpe en patrone van meetkundige voorwerpe en vorms (bv. tangramme) met die klem op teëling (tessellasie) en lynsimmetrie skep;
3.6 natuurlike en kulturele tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe en patrone na aanleiding van meetkundige eienskappe herken en beskryf;
3.7 die verskille in die voorkoms van 'n voorwerp wat in verskillende posisies gehou word, beskryf;
LU 4
MetingDie leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
4.8 ondersoek instel en bepaal by benadering (alleen en/of as lid van 'n groep of span) met betrekking tot:
4.8.2 oppervlakte van veelhoeke (m.b.v. vierkantroosters en teëling) ten einde ‘n begrip van vierkante eenhede te ontwikkel;
  • volume/kapasiteit van driedimensionele voorwerpe (deur dit te plak of te vul) ten einde ‘n begrip van kubieke eenhede te ontwikkel.

Memorandum

AKTIWITEIT 1: 3D voorwerpe

1. Ondersoek - prakties

2. Gebruik 'n ruitenet - prakties

3. Prakties – Tetraëder / viervlak (tetra – Grieks = 4)

4. Gebruik van ondersoeke

Voorwerp Vlakke Plat of gerond Hoeke Kante
Reghoekige prisma 6 Plat 8 12
Kubus 6 Plat 8 12
Tetraëder 4 Plat 5 7

AKTIWITEIT 2: simmetrie

1. PROJEK – eie – prakties

2. Fatsoene

2.1 en 2.2 en 2.3 Knip, vou en trek van simmetrielyne

bv.

( Let wel: skuinslyne (diagonale) in 'n reghoek word nie net vir vou gebruik nie.)

AKTIWITEIT 3: voorwerpe wat vanuit verskillende hoeke gesien word

1.1 tot 1.4 Prakties – bestudeer 'n gebou vanaf verskillende hoeke

2. en 3. Prakties – werk met kubusse

4.1 tot 4.3 Teken – Moeilik!

  • Tekening: staafgrafiek

2.2 (b)

AKTIWITEIT 4: volume

1. eie

2. eie ondersoek

3. 1 cm; 1 cm; 1 cm

4. eie

5. -

6. Bespreking (lengte x breedte x hoogte)

7. 2 100 suikerblokkies

Questions & Answers

what is mutation
Janga Reply
what is a cell
Sifune Reply
how is urine form
Sifune
what is antagonism?
mahase Reply
classification of plants, gymnosperm features.
Linsy Reply
what is the features of gymnosperm
Linsy
how many types of solid did we have
Samuel Reply
what is an ionic bond
Samuel
What is Atoms
Daprince Reply
what is fallopian tube
Merolyn
what is bladder
Merolyn
what's bulbourethral gland
Eduek Reply
urine is formed in the nephron of the renal medulla in the kidney. It starts from filtration, then selective reabsorption and finally secretion
onuoha Reply
State the evolution relation and relevance between endoplasmic reticulum and cytoskeleton as it relates to cell.
Jeremiah
what is heart
Konadu Reply
how is urine formed in human
Konadu
how is urine formed in human
Rahma
what is the diference between a cavity and a canal
Pelagie Reply
what is the causative agent of malaria
Diamond
malaria is caused by an insect called mosquito.
Naomi
Malaria is cause by female anopheles mosquito
Isaac
Malaria is caused by plasmodium Female anopheles mosquitoe is d carrier
Olalekan
a canal is more needed in a root but a cavity is a bad effect
Commander
what are pathogens
Don Reply
In biology, a pathogen (Greek: πάθος pathos "suffering", "passion" and -γενής -genēs "producer of") in the oldest and broadest sense, is anything that can produce disease. A pathogen may also be referred to as an infectious agent, or simply a germ. The term pathogen came into use in the 1880s.[1][2
Zainab
A virus
Commander
Definition of respiration
Muhsin Reply
respiration is the process in which we breath in oxygen and breath out carbon dioxide
Achor
how are lungs work
Commander
where does digestion begins
Achiri Reply
in the mouth
EZEKIEL
what are the functions of follicle stimulating harmones?
Rashima Reply
stimulates the follicle to release the mature ovum into the oviduct
Davonte
what are the functions of Endocrine and pituitary gland
Chinaza
endocrine secrete hormone and regulate body process
Achor
while pituitary gland is an example of endocrine system and it's found in the Brain
Achor
what's biology?
Egbodo Reply
Biology is the study of living organisms, divided into many specialized field that cover their morphology, physiology,anatomy, behaviour,origin and distribution.
Lisah
biology is the study of life.
Alfreda
Biology is the study of how living organisms live and survive in a specific environment
Sifune
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11100/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask