<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 7   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Nog meetkunde, datahantering en waarskynlikheid

Opvoeders afdeling

Memorandum

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: maniere om data voor te stel [lu 2.6]

13. Maniere om data voor te stel

13.1 Daar is verskillende maniere waarop data voorgestel kan word. Werk saam met ’n maat deur die volgende voorbeelde en maak seker dat julle elkeen verstaan.

Blok- / Kolom- / Staafgrafiek

SIRKEL GRAFIEK

PRENTGRAFIEK / PIKTOGRAM

LYNGRAFIEKE

13.2 UITDAGING!

Werk in groepe van drie. Blaai deur jul plaaslike koerant en tydskrifte. Knip soveel moontlik verskillende soorte voorstellings van data uit. Sorteer / groepeer en plak dit netjies op karton. Hou ’n uitstalling hiervan en bespreek elke groep met die res van jul klas.

  • Evalueer elke voorstelling krities.

13.3 Tyd vir selfassessering

  • Merk die toepaslike blokkie:
Onseker Seker
Ek kan die volgende begrippe verduidelik:
  • data/statistiek
  • steekproef
  • modus
  • mediaan
  • rekenkundige gemiddelde
Ek kan minstens twee maniere noem om inligting te organiseer
Ek kan uit gegewe inligting die volgende korrek bereken:
  • modus
  • mediaan
  • rekenkundige gemiddelde
Ek kan minstens twee metodes noem om inligting te versamel
Ek kan verduidelik wat die volgende is en hoe dit lyk:
  • blok-/kolom-/staafgrafiek
  • lyngrafiek
  • sirkelgrafiek
  • prentgrafiek/piktogram
Ek kon die inligting by vraag 12.3 korrek versamel
Ek kon die inligting by vraag 12.4 korrek versamel

Assessering

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.6: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n situasie beskryf deur ‘n grafiek daarvan te interpreteer, of ‘n grafiek van ‘n beskrywing van ‘n situasie teken (bv. Die hoogte van ‘n wipwaentjie oor tyd; die spoed van ‘n resiesmotor wat om ‘n baan beweeg).

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 7. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11076/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask