<< Chapter < Page Chapter >> Page >
LU 2.1 LU 2.5 LU 3.3

Renier se planne

  • Plan 1: Hy vertel vir Pa.
  • Skryf die gesprek wat Renier en Pa gehad het en watter raad Pa gegee het.
  • Lees dit vir die klas.
  • Wat was hulle kommentaar?
LU 4.3 LU 4.4
  • Plan 2: Renier vertel vir Juffrou.
  • Skryf die gesprek tussen Renier en Juffrou.
  • Dink hoe sou Juffrou reageer het.

  • Lees dit vir die klas.
  • Wat was hulle kommentaar?
LU 4.4 LU 4.5
  • Plan 3: Renier vertel vir Sarel.
  • Skryf die gesprek tussen Renier en Sarel.
  • Dink wat sou Sarel gesê het..
  • Lees dit vir die klas.
  • Wat was hulle kommentaar?
LU 4.6 LU 4.7
  • Plan 4: Renier praat met Anton.
  • Skryf die gesprek tussen Renier en Anton.
  • Lees dit vir die klas.
  • Wat was hulle kommentaar?
LU 4.7 LU 6.3

Assessering

Leeruitkomste 1: LUISTER : Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne ‘n wye verskeidenheid situasies te reageer.

Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder gepaste luistergedrag toon deur respek vir die spreker te toon, beurte neem om te praat, vrae stel om duidelikheid te verkry en dit wat gehoor is, opsom of kommentaar daarop lewer;

Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder met genot na stories, gedigte, liedjies en ander mondelinge tekste luister en begrip toon:

Leeruitkomste 2: PRAAT : Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.

Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder oor persoonlike ervarings en algemene nuusgebeure gesels en gevoelens en menings daaroor uitdruk;

Assesseringstandaard 2.5: Dit is duidelik wanneer die leerder deelneem aan klas- en groepbesprekings:

Leeruitkomste 3: LEES EN KYK : Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.

Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder tekste op hul eie lees en ‘n verskeidenheid strategieë gebruik om betekenis te skep;

Assesseringstandaard 3.5: Dit is duidelik wanneer die leerder vir inligting en genot lees:

Leeruitkomste 4 SKRYF : Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard 4.3: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n konsepweergawe van ‘n skryfstuk vir verskillende doeleindes skryf:

Assesseringstandaard 4.4: Dit is duidelik wanneer die leerder skryfstukke hersien:

Assesseringstandaard 4.5: Dit is duidelik wanneer die leerder skryfstukke publiseer:

Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder gepaste grammatikale strukture en skryfkonvensies gebruik en skryf sodat ander kan verstaan:

Assesseringstandaard 4.7: Dit is duidelik wanneer die leerder gepaste grammatikale strukture en skryfkonvensies gebruik en skryf sodat ander kan verstaan:

Leeruitkomste 5: DINK EN REDENEER : Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.

Assesseringstandaard 5.4: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige navorsing doen:

Leeruitkomste 6: TAALSTRUKTUUR EN –GEBRUIK : Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.

Assesseringstandaard 6.2: Dit is duidelik wanneer die leerder werk met woorde:

Assesseringstandaard 6.3: Dit is duidelik wanneer die leerder met sinne werk.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 3. OpenStax CNX. Sep 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11109/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask