<< Chapter < Page Chapter >> Page >

……………………………………………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………

Vervoer in ’n minibus-taxi

  • Watter mense maak van minibus-taxi’s gebruik?
  • Wat pla die meeste van hierdie vorm van vervoer?

............................................................................................................................

.........................................................................................................................

.........................................................................................................................

Die vervoer van gevaarlike stowwe – petrol of gas

  • Moet die bestuurder spesiale opleiding kry?
  • ’n Ongeluk met so ’n vragmotor kan mos baie gevaarlik wees. Wat moet ’n bestuurder doen om ongelukke te voorkom?

.......................................................................................................................................

Die werk van ’n ambulansbestuurder

  • Mag ’n ambulansbestuurder so vinnig ry as wat hy kan om ’n lewe te red?
  • Hoe lank duur ’n ambulansbestuurder se opleiding?

...........................................................................................................................

Assessering

LEERUITKOMS 1: AARDRYKSKUNDIGE ONDERSOEK

Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder

1.2 inligting uit bronne onder hofies organiseer;

  • aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -terme gebruik om op verskillende maniere verslag te doen oor ondersoeke [dra die antwoord oor].

LEERUITKOMS 2: AARDRYKSKUNDIGE KENNIS EN BEGRIP

Die leerder is in staat om aardrykskundige en omgewingskennis en -begrip te toon.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder

2.1 die eienskappe van die plaaslike nedersetting, insluitend landgebruik, beskryf en dit vergelyk met voorbeelde van ander plekke (mense en plekke);

2.2 die belangrikheid beskryf van toegang tot hulpbronne en dienste.

2.3 kan beskryf hoe daar in die verlede in basiese menslike behoeftes voorsien is en hoe dit in die hede gebeur [mense en omgewing].

LEERUITKOMS 3: VERKENNING VAN VRAAGSTUKKE

Die leerder is in staat om ingeligte besluite oor sosiale en omgewingsvraagstukke en –probleme te neem.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder

3.2 faktore identifiseer wat veroorsaak dat sommige mense in ‘n spesifieke konteks groter toegang tot hulpbronne het as ander.

Memorandum

Dienste

Openbare vervoer Private vervoer
Motor
Taxi
Bus
Trein
Fiets

1. Klip Brandstof Koring/saad

2. Sand Olie Mielies

3. Stene Parte Vrugte

4. Sement Stukkende voertuie Kompos

5. Dakkappe Dierevoer/water

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now

Source:  OpenStax, Aardrykskunde graad 4. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11083/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Aardrykskunde graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask