<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Vervaardiging van elektroniese stroombaan deur Leerder 2:

Assessering van vervaardiging Ja Nee
1. Die elektriese stroombaan lyk net soos die ontwerp.
2. Al die komponente is deeglik vasgeskroef aan die sagtebord.
3. Sagtebord pas netjies in die houer.
4. Al die skroefies is oor die algemeen plat ingedraai.
5. Die geleidingsdrade is korrek met die konnektor verbind.
6. Die drade wat die verskillende komponente verbind, is die korrekte lengte.
7. Die swart drade wat na buite gaan, is lank genoeg om die verste bewerking en antwoord te bereik.
8. Die batteryhouer is netjies uit Perspex gemaak.
9. Die rooi draad verbind die battery met die gonser en lig en die swart draad loop vanaf die gonser en lig terug na die battery.
10. Die stroombaan werk.
4 3 2 1
8 tot 10 Ja’s. 5 tot 7½ Ja’s 3 tot 4½ Ja’s ½ tot 2½ Ja’s

Vervaardiging van houer van stroombaan deur Leerder 3:

Assessering van vervaardiging Ja Nee
1. Bodem is 205 by 155.
2. Tesselasiepatroon is netjies voltooi soos die finale ontwerp. /.
3. Tesselasiepatroon is simmetries geteken.
4. Templaat is netjies uitgeknip..
5. Die keepwerk op die voulyne is netjies gedoen.
6. Die kartondosie het ‘n stewige vorm..
7. Flappe is deeglik en netjies vasgeplak.
8. Al die sye het dieselfde hoogte.
9. Flappe is almal dieselfde grootte..
10. Twee gate vir die geleidingsdrade is langs die een sy van die boksie gemaak.
4 3 2 1
9 tot 10 Ja’s. 5 tot 8½ Ja’s 3 tot 4½ Ja’s ½ tot 2½ Ja’s

Evaluering

Produk: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12

(Maak ‘n kringetjie om die nommer.)

Name van evalueerders:

Groepassessering: Toets ‘n produk (Verskaf ook redes, asb.)

  1. Verskaf die speletjie enige vorm van lig en klank?
  2. Is die speletjie van eenvoudige materiale gemaak?
  3. Is die battery stewig gemonteer en is dit maklik om dit te vervang?
  4. Is al die verbindings deeglik en netjies gedoen?
  5. Is die versiering op die agterkant en sye netjies en korrek gedoen?
  6. Is die uitleg op die voorkant duidelik en prakties uiteengesit?
  7. Is die houer stewig en die flappe deeglik vasgeplak?
  8. Is die speletjie aantreklik en eenvoudig om te laat werk?
  9. Is die produk betyds voltooi? Indien nie, watter komponent is onvolledig?
  10. Watter stap van die verskillende dele van die produk is die beste voltooi? Verduidelik hoekom.
  11. Wat sou jy verander het om die finale produk te verbeter?
  12. Wat het jul geleer uit hierdie projek?

Evaluering

Skets van die voltooide model / produk (versterking deur kleur, in isometries, skaduwing, skadu en byskrifte)

Buitekant

Binnekant (plan / oorhoofse aansig)

Opvoeder se assessering van produk

1 2 3 4
Visuele effek
Ouditiewe effek
Netheid van houer
Skoonheid en gehalte van vakmanskap
Effektiewe en suksesvolle oplossing van die probleem
Oorspronklikheid
Produk betyds voltooi
Bewys dat in ‘n groep gewerk is

Kontrolelys vir die binnekant (plan / oorhoofse aansig) van die finale produk (elektriese stroombaan)

Ja ? Nee
1. Al die komponente is geteken (gonser, gloeilamphouer, gloeilamp, konnektor/s, batteryhouer, weerstand, battery)
2. Al die komponente is netjies geteken.
3. Kleur is sinvol gebruik.
4. Grootte van isoleerbord is aangedui.
5. Geleidingsdrade in rooi is korrek.
6. Geleidingsdrade in swart is korrek.
7. Geleidingsdrade deur konnektors is korrek.
8. Geleidingsdrade se eindpunte het konneksies aan.
9. Byskrifte is volledig by ten minste tien komponente.
10. Byskrifte is in drukskrif en horisontaal.
11. Alle woorde is korrek gespel.
4 3 2 1
9 tot 11 Ja’s 6 tot 8,5 Ja’s 3 tot 5,5 Ja’s 1 tot 2,5 Ja’s

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Tegnologie graad 7. OpenStax CNX. Sep 10, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11031/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Tegnologie graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask