<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 7   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Module toets

1. Verbind die korrekte antwoord in kolom B met die definisie in kolom A:

A B
Die kortste moontlike lyn halflyn / straal
Het geen begin-of eindpunte nie vlak
Het ’n beginpunt, maar gaan onbe­perk voort punt
Het lengte en breedte maar nie hoogte nie reguit lyn

(4)

2. Watter soort hoeke is die volgende?

a)

..................................................

b)

..................................................

c)

..................................................

(3)

3. ’n Vliegtuig vlieg 400 km in die rigting 040 grade. Dan verander dit van rigting en vlieg 300 km verder in die rigting 125 grade. Teken die roete van die vliegtuig as 1 cm = 100 km.

(2)

4. Waar of vals?

a) Dié veelhoek is konveks..__________________________________________

b) Minstens een van die binnehoeke van ’n konkawe veelhoek is inspringend. _______________________________________________________________

c) ’n Driehoek is rigied (stewig)._______________________________________

d) ’n Onreëlmatige veelhoek se sye is almal ewe lank.______________________

(4)

5. Bereken die grootte van elke hoek van ’n reëlmatige heptagoon (sewe-hoek) met behulp van die formule wat jy geleer het.

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

(4)

6. Meet die grootte van die volgende hoeke met behulp van jou gradeboog.

a)

..................................................

b)

..................................................

(2)

7. Watter soort driehoek is elk van die volgende?

a) ..................................................

b) ..................................................

c) ..................................................

3)

8. ’n Figuur is simmetries as

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

(1)

9. Teken ’n veelhoek met vier simmetrie-asse. Toon die simmetrie-asse met gebroke lyne aan.

(3)

10. Gebruik gebroke lyne en wys hoe jy ’n vyfhoek stewig sal maak.

(1)

11. Teken enige figuur wat tesseleer in die blok hieronder.

(1)

30

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 7. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11076/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask