<< Chapter < Page Chapter >> Page >

_____________________________________________________________________

VERSKILLE

tussen ruit en vierkant

17.2 Vorm ander groepe van drie elk. Volg dieselfde instruksies as in 17.1, maar bou nou ’n reghoek. As jy op die hoekpunt druk, sal dit in ’n parallelogram verander.

  • Vergelyk nou die reghoek met die parallelogram en voltooi die tabel:

OOREENKOMSTE

tussen reghoek en parallelogram

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

VERSKILLE

tussen reghoek en parallelogram

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

18. Wat noem ons hierdie meetkundige figure?

a)

__________________________________________

b)

19. Deel in groepe van vier. Jul opvoeder sal julle sê wie a,b,c en d moet doen.

19.1 Hou ’n bespreking oor die ooreenkomste en verskille tussen:

a) ’n ruit en ’n vlieër

b) ’n trapesium en ’n parallelogram

c) ’n reghoek en ’n trapesium

d) ’n vlieër en ’n trapesium

19.2 Maak ’n plakkaat om bogenoemde te verduidelik en gee terugvoering aan die klas.

20. Het jy geweet?

In Wiskunde sê ons ’n figuur is stewig as hy sy oorspronklike vorm behou, indien druk op een van die hoekpunte toegepas word, bv.

Nie stewig nie

Stewig

20.1 Verdeel nou in pare. Gebruik koeldrankstrooitjies en bou enige stewige konstruksie. Kyk dan of julle die hoogste konstruksie in die klas kan bou!

20.2 LET OP!

’n Driehoek is die enigste veelhoek wat rigied / stewig is. Dit verander nie van vorm as jy op enige punt van die raam druk nie.Waar, dink jy, word driehoeke gereeld deur ingenieurs en bouers gebruik om stabiliteit te verseker?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

21. Tyd vir selfassessering

  • Merk die toepaslike kolom.
Onseker Seker
Ek kan verduidelik wat die volgende is:
  • ’n veelhoek
  • ’n konvekse veelhoek
  • ’n konkawe veelhoek
  • ’n reëlmatige veelhoek
  • ’n onreëlmatige veelhoek
Ek ken die formule om die hoeke van ’n reëlmatige veelhoek te bereken
Ek kan ooreenkomste tussen die verskillende meetkundige vorms uitwys
Ek kan die verskille tussen die verskillende meetkundige vorms uitwys
Ek kan ’n stewige konstruksie m.b.v. koeldrankstrooitjies bou

Assessering

Leeruitkomste 3: Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe in ‘n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.

Assesseringstandaard 3.1: Dit is duidelik wanneer die leerder meetkundige figure en drie-dimensionele voorwerpe in natuurlike en kulturele vorms en ‘n meetkundige agtergrond herken, visualiseer en benoem, insluitend dié wat vroeër behandel is;

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.3: Dit is duidelik wanneer die leerder voorstellings maak van en verwantskappe tussen veranderlikes gebruik sodat inset- en/of uitsetwaardes op ‘n verskeidenheid maniere bepaal kan word.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now

Source:  OpenStax, Wiskunde graad 7. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11076/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask