Het nie nodig gehad om vinnig te kon hardloop nie.
Korter bene was voldoende om in woude te kon oorleef.
Word vandag in oop vlaktes aangetref.
Moet vinnig kan hardloop vir vyand.
Langer, meer gespierde bene help om te oorleef.
Word gebruik om op te ry en karre te trek.Het groter en sterker geword sodat dit ‘n effektiewe vervoermiddel kon word.
Leerder afdeling
Inhoud
Aktiwiteit: om die verandering van organismes met die verloop van tyd te kan bespreek [lu 2.3]
Plante en diere verander gedurig om aan te pas en beter in hul omgewings te kan oorleef. Die omgewing verander egter ook. Dit is waarom die dierelewe oor die eeue heen verander het.
Gedurende die tydperk van die dinosourusse was die wêreld meestal warm en droog. Geleidelik het die klimaat begin verander, nuwe diere en plante het begin ontwikkel en ander het uitgesterf. Soos die klimaat warmer en natter geword het, het groot woude van reuse varings en allerlei keëldraende bome ontstaan. In hierdie veranderende wêreld moes die dinosourusse ook verander om te kon oorlewe. Omtrent 100 miljoen jaar gelede het daar blomplante en bloeiselbome verskyn en stadigaan het daar woude van lourier- en eikebome begin groei. Voëls, insekte en ander diere het begin ontwikkel om die nektar en stuifmeel van die blomme te vreet.
Die dinosourusse het almal verdwyn, maar hulle het afstammelinge nagelaat. Indien fossiele bestudeer word, blyk dit dat krokodille en voëls die naaste lewende familie van die dinosourusse is. Die dinosourusse was wel reptiele, maar die reptiele het reeds 300 miljoen jaar gelede ontwikkel. Reeds voor die dinosourusse verskyn het, het die reptiele al in talle verskillende groepe vertak.
Verandering van organismes:
Sommige diere, soos bv. die kakkerlak, het oor miljoene jare byna niks verander nie. Om te oorleef moes ander diere egter aanpas en het hulle met verloop van tyd drasties verander. Perde was eens so groot soos ‘n terriër en het in woude gebly. Vandag is hulle vinnige langbeendiere wat op oop vlaktes bly. Dit staan bekend as natuurlike seleksie.
Prehistoriese Lewe, Van den Heever et al., p. 19
OPDRAG 9
Bespreek die rede vir bogenoemde aanpassings by perde eers in julle groepe. Skryf dan ‘n paragraaf waarin jy ten minste vyf moontlike redes verskaf vir hierdie verandering.
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,