<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 1   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Word slim met syfers

Opvoeders afdeling

Memorandum

INLEIDING

Die Graad 1-opvoeder moet vasstel of die leerders ‘n preprimêre klas bygewoon het. Vir dié wat nie in ‘n preprimêre klas was nie, is dit nodig om Modules 1 en 2 aan te pas om meer aktiwiteite in te sluit ten einde die woordeskat en konsepte in hierdie modules te versterk. Vir dié wat wel in ‘n preprimêre klas was, sal Modules 1 en 2 as hersiening dien en sal aan die opvoeder ‘n duidelike beeld gee van hoeveel hulle weet.

TYDTOEWYSING

Daar is twee modules vir elke kwartaal. Dit kan egter gebeur dat vinnige werkers die modules in ‘n korter tyd sal voltooi as dié wat stadiger werk. Dit staan die opvoeder vry om die getalgebied uit te brei volgens die leerders se vermoë. Modules 1 - 7 is die minimum vereiste vir die stadige leerders.

Kritieke- en Ontwikkelings Uitkomste

Die leerders moet uiteindelik kan:

1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;

2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;

3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;

4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;

5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;

6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;

7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;

8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;

9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;

10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;

11. opvoedings- en lberoepsmoontlikhede ondersoek; en

12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.

  • Integrasie van Temas: Winter
  • ‘n Gesonde Omgewing: Skoon water.
  • Inklusiwiteit: Water
  • Menseregte: Elkeen se reg van toegang tot die bron.

Aktiwiteite oor winter help die leerders om die volgende te verstaan:

  • getalbegrip tot 10;
  • telaktiwiteite in vywe, tweë en drieë;
  • begrip van +4 en −4;
  • verdubbeling en halvering;
  • gelyke uitdeling;
  • samestellings tot 8;
  • woordsomme;
  • vorms – sirkel, driehoek, vierkant en reghoek;
  • geld;
  • rigting;
  • lengtemeting met duime;
  • grafieke.

Leerders afdeling

Inhoud

  • Maatjies van 7

  • Voltooi:

3 + 4 = ………………………………

6 + 1 = ………………………………

2 + 5 = ………………………………

7 + 0 = ………………………………

5 + 2 = ………………………………

7 – 1 = ………………………………

7 – 6 = ………………………………

7 – 5 = ………………………………

7 – 2 = ………………………………

7 – 4 = ………………………………

LU 1.7 LU 1.9
  • Breek 7 op:

7 = 1 + 6

7 = +

7 = +

7 = +

7 = +

7 = +

7 = +

  • Klim tot bo in die boom. Pluk die appels.
  • Voltooi die getalsinne.
LU 1.7 LU 1.9
  • Verdeel gelykop:
  • Soek die pryse van 3 produkte in die koerant. Plak hulle hier.
  • Watter produk is die duurste?
  • Watter produk is die goedkoopste?
×
  • Gebruik ‘n sakrekenaar en kyk wat dit sal kos as jy alles koop?
  • R. . . . . . . . . . . .
LU 1.6 LU 1.5
  • Ons eet gesond: Vra vir jou maats wat eet hulle.

  • Ons hou meer van ………………………………………………………………
  • Ons hou minder van ……………………………………………………………
  • Ons hou die minste van ………………………………………………………...
  • Skryf jou eie somme van 7:
  • Gebruik - en +
LU 5.5 LU 1.7
  • Raai hoeveel somme moet ek doen voordat ek die vrugte kan eet?

…………………………………………………….… somme.

  • Tel die somme. ……………………………………… somme.
  • Het jy reggeraai? Ja of Nee.
LU 1.7
  • Hier is een appel.
  • Ek sny dit in die helfte deur.

Nou het ek …………………………………… halwes.

  • Doen dieselfde met
  • Twee halwes is gelyk aan ………………………………………….. hele.
LU 1.9
  • Kleur hierdie vorms in en knip hulle uit.
  • Vou hulle in die helfte.
  • Knip al langs die vou.
  • Plak hulle langs mekaar.
LU 1.9
  • Wat sien julle?

………………………………….. halwes is gelyk aan een hele.

LU 1.9
  • Tel saam: Begin so 2, 4,

  • Een pampoen kos R4,00.
  • Twee pampoene kos R
  • Drie pampoene kos R
  • Hoeveel betaal ek as ek die volgende koop?

3 appels vir R5,00

1 pampoen vir R4,00

2 lemoene vir R1,00

Altesaam betaal ek R ………………………………………………………………….

LU 1.5 LU 2.2

Assessering

Leeruitkomste 1: GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.5: Dit is duidelik wanneer die leerder geldprobleme oplos wat totale en kleingeld in rand en sent behels;

Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder praktiese probleme oplos wat gelyke verdeling en groepering met heelgetalle tot minstens 34 behels en verduidelik die antwoorde, wat reste kan insluit;

Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge gebruik om probleme te kan oplos;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder tegnieke gebruik.

Leeruitkomste 2: PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige getalreekse kopieer en uitbrei tot minstens 100;

Leeruitkomste 5: UIMTE EN VORM (MEETKUNDE): Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.

Assesseringstandaard 5.1: Dit is duidelik wanneer die leerder prentdiagramme (piktogramme) saamstel waar plakkers of stempels individuele elemente in ’n versameling voorwerpe voorstel.

Questions & Answers

how to study physic and understand
Ewa Reply
what is conservative force with examples
Moses
what is work
Fredrick Reply
the transfer of energy by a force that causes an object to be displaced; the product of the component of the force in the direction of the displacement and the magnitude of the displacement
AI-Robot
why is it from light to gravity
Esther Reply
difference between model and theory
Esther
Is the ship moving at a constant velocity?
Kamogelo Reply
The full note of modern physics
aluet Reply
introduction to applications of nuclear physics
aluet Reply
the explanation is not in full details
Moses Reply
I need more explanation or all about kinematics
Moses
yes
zephaniah
I need more explanation or all about nuclear physics
aluet
Show that the equal masses particles emarge from collision at right angle by making explicit used of fact that momentum is a vector quantity
Muhammad Reply
yh
Isaac
A wave is described by the function D(x,t)=(1.6cm) sin[(1.2cm^-1(x+6.8cm/st] what are:a.Amplitude b. wavelength c. wave number d. frequency e. period f. velocity of speed.
Majok Reply
what is frontier of physics
Somto Reply
A body is projected upward at an angle 45° 18minutes with the horizontal with an initial speed of 40km per second. In hoe many seconds will the body reach the ground then how far from the point of projection will it strike. At what angle will the horizontal will strike
Gufraan Reply
Suppose hydrogen and oxygen are diffusing through air. A small amount of each is released simultaneously. How much time passes before the hydrogen is 1.00 s ahead of the oxygen? Such differences in arrival times are used as an analytical tool in gas chromatography.
Ezekiel Reply
please explain
Samuel
what's the definition of physics
Mobolaji Reply
what is physics
Nangun Reply
the science concerned with describing the interactions of energy, matter, space, and time; it is especially interested in what fundamental mechanisms underlie every phenomenon
AI-Robot
what is isotopes
Nangun Reply
nuclei having the same Z and different N s
AI-Robot
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 1. OpenStax CNX. Oct 09, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11125/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 1' conversation and receive update notifications?

Ask