<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Dink ‘n bietjie hieroor:

As jy ‘n bottel met ‘n vloeistof gehad het waarvan jou lewe afhang en waarsonder jy sou doodgaan, sou jy hierdie vloeistof besoedel met rioolvullis, afval en giftige stowwe? Dit is wat die mensdom met ons watervoorraad doen oor die hele wêreld heen.

Byvoeglike naamwoorde

Byvoeglike naamwoorde is woorde wat mense, dinge en plekke beskryf.

  1. Maak sinne: Slaan die betekenis van ‘besoedel’ en ‘besmet’ na in die woordeboek.
Die waterstratestrande is besmet.vuil.besoedel. Dis besmettevuilbesoedelde water.strate.strande.

Skryf ses sinne neer deur die beskrywende woord wat die beste pas by die naamwoord te gebruik. Nommer jou sinne (i) tot (vi).

Partykeer verander dié woorde as hulle voor die naamwoorde staan.

  • Die stad is lelik . Dis ‘n lelike stad.
  • Die woonbuurt is netjies . Dis ‘n netjiese woonbuurt.
  • Die vullisdrom is lig . Dis ‘n ligte vullisdrom.
  • Die gras is lank . Dis lang gras.
  • Die riviere is droog . Dis droë riviere
  • Die sakkie is leeg . Dis ‘n leë sakkie.
  • Die gebou is oud . Dis ‘n ou gebou.
  • Die diens is goed . Dis goeie diens.
  • Skryf die sinne in kolom 2 oor, maar gebruik die regte vorm van die woord indien dit verander.
  • Die stad is skoon . Dis ‘n _ stad.
  • Die woonbuurt is slordig . Dis ‘n _ woonbuurt.
  • Die water is sleg . Dis _ water.
  • Die morsjors is jonk . Dis ‘n _ morsjors.
  • Die vullishoop is hoog . Dis ‘n _ vullishoop.
  • Die blikkie is leeg . Dis ‘n _ blikkie.
  • Die wind is koud . Dis ‘n _ wind.
  • Die werk is goed . Dis _ werk.

Assessering onder leiding van die opvoeder.

Kontrolelys vir verboë vorms van die byvoeglike naamwoorde
Reëls Hoe hetek onthou?
Woord + e bv. netjies e
woord eindig op –g + te bv. lig te
woord eindig op –nk; verander na –ng bv. la ng
woord eindig op –ig of – ik + e (geen verdubbeling) bv. billik e
deelteken (ë) bv. dro ë , le ë
woord verander bv. oud - ou

[LU 6.2.7]

Kettingwoord

Bou woorde!

Verdeel in groepe van ses.

Leerder 1 kyk na die eerste woord in die ketting, byvoorbeeld skoon . Op watter letter eindig die woord? Op ‘n n . Hy/sy dink aan ‘n woord wat met n begin, byvoorbeeld neus .

Leerder 2 bou nou weer ‘n woord wat met die laaste letter, ‘n s , begin, byvoorbeeld sag .

Leerder 3 bou ‘n woord wat met ‘n g begin, ens.

Bou sulke kettings.

[lu 6.1.2]

4. begripstoets

Luister terwyl die opvoeder die volgende leesstuk hardop voorlees. Lees dit dan hardop vir jou maat en luister terwyl hy/sy dit voorlees. Help mekaar met die korrekte uitspraak van die woorde.

NUWE WOORDE
myne : mines
fabrieke : factories
rioolvullis : sewerage
chemikalieë : chemicals
noodsaaklik essential
plaagdoders pesticides
industriële afval : industrial waste
stort : dump
seewier en seegras : algae and seaweed
koraalrif : coral reef

Waterbesoedeling

Vuil, besoedelde water maak jaarliks 1,2 biljoen mense in die wêreld siek en veroorsaak dat 15 miljoen kinders doodgaan. In Asië het een uit elke drie mense nie eers skoon water om te drink nie!

Myne en fabrieke besoedel riviere met chemikalieë en die gifstowwe en plaagdoders wat boere gebruik, beland ook in riviere.

In baie dele van die wêreld gebruik mense riviere om in te bad, wasgoed te was, om hulle vullis in te gooi en selfs as toilette.

Questions & Answers

what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
cell is the building block of life.
Condoleezza Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans eerste addisionele taal graad 5. OpenStax CNX. Sep 22, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10990/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask