<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
4.
a) egte breuke
b) onegte breuke
c) gemengde getal
5.
a) 3 | 5 |
b) / | / |
c) | |
d) / | / |
4. Kom ons hersien eers
Onthou jy nog?
’n Breuk is ’n gelyke gedeelte van ’n hele:
A | B | ||
a) | die teller is kleiner as die noemer, bv. | gemengde getalle | |
b) | die teller is groter as die noemer, bv. | egte breuke | |
c) | natuurlike getalle plus ’n egte breuk, bv. | onegte breuke |
5. Kyk na die volgende figure en voltooi dan die tabel:
a)
b)
c)
d)
Breuk ingekleur | Breuk nie ingekleur nie | |
a) | ......................... | ......................... |
b) | ......................... | ......................... |
c) | ......................... | ......................... |
d) | ......................... | ......................... |
Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder numeriese en meetkundige patrone ondersoek en uitbrei op soek na ‘n verwantskap of reëls, insluitend patrone;
2.1.5: voorgestel in tabelle.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?