<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 7   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Gewone breuke

Opvoeders afdeling

Memorandum

1. a) 7 10 size 12{ { { size 8{7} } over { size 8{"10"} } } } {}

b) 3 10 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{"10"} } } } {}

c) 4 10 size 12{ { { size 8{4} } over { size 8{"10"} } } } {} or 2 5 size 12{ { { size 8{2} } over { size 8{5} } } } {}

d) 6 10 size 12{ { { size 8{6} } over { size 8{"10"} } } } {} or 3 5 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{5} } } } {}

3.1 a) a) 1 4 7 size 12{ { { size 8{4} } over { size 8{7} } } } {}

b) 2 2 7 size 12{ { { size 8{2} } over { size 8{7} } } } {}

b) a) - 3 4 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{4} } } } {}

b) - 1 4 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{4} } } } {}

c) 2 3 4 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{4} } } } {}

c) a) 98 3 5 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{5} } } } {}

b) 99 1 5 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{5} } } } {}

c) 100 4 5 size 12{ { { size 8{4} } over { size 8{5} } } } {}

  1. 102 {} 1 5 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{5} } } } {}

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: breuke [lu 2.7.4, lu 1.10]

1. Kom ons val sommer dadelik weg! Kyk goed na die skets.

Work with a friend to find out:

a) What fraction of the class is girls? .__________________________________

b) Watter breukdeel van die klas is dogters? _____________________________

c) Watter breukdeel van die klas is seuns? ______________________________

d) Watter breukdeel van die leerders staan? _____________________________

2. Maak ’n opname van die leerders in JOU klas en voltooi die tabel:

BREUKDEEL VAN DIE KLAS MEISIES SEUNS
Breukdeel wat blou oë het ................. .................
Breukdeel met blonde hare ................. .................
Breukdeel wat mal is oor Wiskunde ................. .................
Breukdeel wat aan sport deelneem ................. .................
Breukdeel wat musiek neem ................. .................

3.1 Kan jy sê na watter breuke die pyltjies wys?

a)

(a) ___________________

(b) ___________________

b)

(a) ___________________

(b) ___________________

(c) ___________________

c)

(a) ___________________

(b) ___________________

(c) ___________________

(d) ___________________

3.2 Het jy geweet?

Wanneer ons negatiewe en positiewe getalle op ’n getallelyn het en dan breuke byvoeg, noem ons dié getalle rasionale getalle. Ons het dus hierbo getallelyne van rasionale getalle.

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid strategieë gebruik om oplossings te kontroleer en die redelikheid daarvan te beoordeel;

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.7: Dit is duidelik wanneer die leerder die ekwivalensie van verskillende beskrywings van dieselfde verhouding of reël bepaal, ontleed en interpreteer, wat soos volg voorgestel word:

2.7.4: deur vergelykings of uitdrukkings.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 7. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11076/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask