<< Chapter < Page Chapter >> Page >
  • Teken die voëls:
LU 1.2 LU 1.3 LU 1.4
7 6 4 8 9 5 3 7 2
-2 -2 -2 -2 -2 -2 -2 -2 -2
5

  • Deel lekkers gelykop uit.
LU 1.8 LU 1.9 LU 2.2
  • Halveer: Verdeel gelykop. Elkeen kry . . .
  • Halveer:
2 4 6 8
  • Halveer nou ook:
LU 1.6
  • Hier is ‘n blokkie.

Staan voor die blokkie.

Teken om die blokkie se rante.

Teken die vorm hier.

Hierdie vorm noem ons ‘n VIERKANT.

  • Kyk na die ...................

Bespreek:

  • Is hulle dieselfde?
  • Hoe verskil hulle?
  • Kleur net die vierkante in.

LU 3.1 LU 5.2

Assessering

Leeruitkomste 1: GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tot minstens 34 alledaagse voorwerpe akkuraat tel;

Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel;

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder ken en lees getalsimbole van 1 tot minstens 100 en skryf getalname van 1 tot minstens 34;

Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder orden, beskryf en vergelyk heelgetalle tot minstens2-syfergetalle;

Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder praktiese probleme op los wat gelyke verdeling en groepering met heelgetalle tot minstens 34 behels en verduidelik die antwoorde, wat reste kan insluit;

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer wat optelling en aftrekking van getalle tot minstens 10 behels;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder tegnieke gebruik.

Leeruitkomste 2: PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige getalreekse kopieer en uitbrei tot minstens 100;

Leeruitkomste 3: RUIMTE EN VORM (MEETKUNDE): Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in 'n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.

Assesseringstandaard 3.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in die klaskamer en in prente herken, identifiseer en benoem;

Leeruitkomste 4: METING: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.5: Dit is duidelik wanneer die leerder driedimensionele voorwerpe volgens nie-standaardmate skat, meet, vergelyk en orden;

Leeruitkomste 5: DATAHANTERING: Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.

Assesseringstandaard 5.2: Dit is duidelik wanneer die leerder sorteer fisiese voorwerpe volgens een spesifieke eienskap wat om ’n bepaalde rede gekies is (bv. “Sorteer vetkryte volgens kleur.”).

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 1. OpenStax CNX. Oct 09, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11125/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 1' conversation and receive update notifications?

Ask