<< Chapter < Page Chapter >> Page >

1. Ek het ______________ (hoeveel) kinders se name op my grafiek ingevul.

2. Die meeste kinders verjaar in ____________________ (naam van die maand).

3. Die minste aantal verjaarsdae is in ________________ (naam van die maand).

4. Daar is meer verjaarsdae in ______________________ (naam van die maand)

as in ______________________________________________ (naam van die maand).

5. Daar is minder verjaarsdae in ____________________ (naam van die maand).

as in ______________________________________________(naam van die maand).

6. Ek moet onthou dat my beste maat in __________________________ verjaar.

7. Gebruik ‘n almanak om uit te vind hoeveel dae daar in elke maand is:

In Januarie . . . . . . Mei . . . . . . . . September . . .

Februarie . . . . . Junie . . . . . . . . . Oktober . . . . . .

Maart . . . . . . . . Julie . . . . . . . . . . November . . . . .

April . . . . . . . . . Augustus . . . . . . . Desember . . . . .

8. Vra jou juffrou om jou te wys hoe jy jou kneukels kan gebruik om uit te vind hoeveel dae daar in elke maand is.

LU 4.3 LU 5.5
  • Kom ons tel hoeveel dae daar in April is. Ons maak ‘n kolletjie vir elke dag.
  • Hoe het jy hulle getel?

In 1’e, 2’s, 3’e, 5’e of 10’e?

  • Omkring jou antwoord.
  • Junie het dieselfde aantal dae. Maak ‘n driehoek vir elke dag.
  • Tel die driehoeke op ‘n ander wyse.
  • Omkring 1’e, 2’s, 3’e, 5’e of 10’e om aan te dui hoe jy die driehoeke getel het.
  • Doen dieselfde met die dae in September.
  • Gebruik ‘n sirkel.
  • Voltooi: Ek het hulle in ________________________ getel.
LU 1.1 LU 1.2

Alles omtrent April, Junie en September

  • Kyk op bladsy 4 na die dae in April.

1. Daar is_____________ groepe van tien in_________ 30_________ dae.

2. Daar is_____________ groepe van vyf in_____________ dae.

3. Daar is_____________ groepe van twee in_____________ dae.

  • Skryf ‘n getalsin vir 1.

_____________________________________________________________________

  • Skryf ‘n getalsin vir 2.

_____________________________________________________________________

  • Skryf ‘n getalsin vir 3.

_____________________________________________________________________

  • As ons April en Junie se dae bytel, is daar altesaam ________ dae. Ons het hul dae verdubbel
  • Skryf ‘n getalsin vir hierdie storie.

_____________________________________________________________________

  • As ons September se dae ook bytel, sal die totaal. __________________wees.
  • Skryf ‘n getalsin

_____________________________________________________________________

  • Verdubbel hierdie getalle:

20____________ 30____________ 40____________ 50____________

22____________ 34____________ 44____________ 51____________

LU 1.7 LU 1.8 LU 1.10

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tot minstens 100 alledaagse voorwerpe akkuraat tel;

Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel;

Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder praktiese probleme oplos wat gelyke verdeling en groepering behels, en verduidelik die antwoorde wat eenheidsbreuke kan insluit (bv. ¼);

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge kan gebruik om probleme op te los;

Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende tegnieke gebruik:

1.10.1 opbou en afbreek van getalle;

1.10.2 verdubbeling en halvering;

1.10.3 gebruik van konkrete apparaat (bv. tellers);

1.10.4 getallelyne;

Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.2: Dit is duidelik wanneer die leerder die dae van die week en die maande van die jaar in volgorde noem;

Assesseringstandaard 4.3: Dit is duidelik wanneer die leerder tydsverloop in bereken;

Leeruitkomste 5: Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.

Assesseringstandaard 5.1: Dit is duidelik wanneer die leerder alledaagse voorwerpe (alleen en/of as ’n lid van ’n groep of span) in die klaskamer of skoolomgewing versamel volgens gegewe kriteria of kategorieë;

Assesseringstandaard 5.4: Dit is duidelik wanneer die leerder prente teken en stel prentdiagramme (piktogramme) saam met ’n 1-1-ooreenstemming tussen eie data en voorstellings;

Assesseringstandaard 5.5: Dit is duidelik wanneer die leerder eie versameling voorwerpe beskryf, verduidelik hoe dit gesorteer is en beantwoord vrae daaroor.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 2. OpenStax CNX. Oct 12, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11127/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 2' conversation and receive update notifications?

Ask