<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Vermenigvuldiging en deling

Deling

Opvoeders afdeling

Memorandum

TOETS

1. a) die getal self

  1. halveer

2.

3. a) = 2 500 size 12{ div } {} 50

= 50

b) = 3 600 size 12{ div } {} 30

= 120

1264

26 32876 ¯ size 12{"26" {\lline overline "32876"} } {}
-26 68 -52 167 -156 116 -104 121 264 res 12

4.

5.

  • 242
  • 36

(een rol ekstra is nodig)

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om hoofrekene te doen [lu 1.9.3]

  • Kom ons speel ’n speletjie!

Speel saam met ’n maat. Julle het ’n dobbelsteen en 16 merkers vir elkeen nodig. Maak ook vir julle twee borde van stywe karton wat so lyk:

  • Elke speler skryf nou die volgende getalle in op sy/haar bord. Jy mag hulle plaas net waar jy wil.

20 ; 24 ; 32 ; 39 ; 40 ; 41 ; 48 ; 57 ; 59 ; 61 ; 66 ; 68 ; 69 ; 79 ; 86 ; 90

  • Wanneer julle gereed is, gooi nr. 1 die dobbelsteen.
  • Die getal wat op die dobbelsteen verskyn , is die RES wat jy kry as jy ’n getal op die bord deel deur 7 . Maak daardie getal toe met een van jou merkers. Maak beurte om te speel. Die een wie se bord eerste vol merkers is, is die wenner.

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder handberekeninge uitvoer wat die volgende behels:

1.9.3: (addisioneel) deling met klein getalle.

Toets 20

1. Vul die ontbrekende antwoorde in:

1.1 Enige getal gedeel deur 1 is ___________________________________

1.2 As ons ’n getal deur 2 deel, sê ons ons ________________________

die getal. (2)

2. Voltooi die volgende vloeidiagramme:

(3)

3. Skat die kwosiënt deur eers die deeltal af te rond tot die naaste 100 en dan die deler tot die naaste 10:

3.1 2 468 ÷ 47 = __________________________________________

= _______________________________________(2)

3.2 3 639 ÷ 33 = __________________________________________

= _______________________________________(2)

4. Valerie moes die volgende bereken: 32 876 ÷ 26. Sy het begin, maar kon toe nie verder nie. Voltooi die som vir haar.

1
2 6 3 2 8 7 6
- 2 6

_______________________________

_______________________________

_______________________________

_______________________________

_______________________________

_______________________________

_______________________________

_______________________________ (3)

5. Bereken die volgende sonder ’n sakrekenaar:

5.1 ’n Vrugtesmous koop 8 498 appels en pak dit in bokse van 35 elk. Hoeveel bokse het hy nodig?

__________________________________________________________

__________________________________________________________ (4)

5.2 Hoeveel rolle ogiesdraad is nodig om ’n kamp van 1 598 m te omhein as elke rol 45 m draad bevat?

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________ (4)

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now

Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask