<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Kuns en kultuur

Graad 4

Uitdrukking en kommunikasie

Module 7

Musiek: skep ‘n klankstuk

‘n klankstuk

Aktiwiteit

Om ‘n klankstuk te skep [lu 4.5]

  • Tuiswerkopdrag : Versamel inligting en prente omtrent treine en stasies, in jou eie omgewing, maar ook in die res van die wêreld.
  • Bestudeer die onderstaande illustrasie van ‘n toneel op ‘n stasie.

‘n toneel op ‘n stasie

Voltooi:

Wat sien jy?

Mense wat praat

Wat hoor jy?

Mense wat praat Bla bla bla
  • Voeg moontlike klanke by soveel items op die skets as wat jy kan.Onthou daar is nie ‘n reg of ‘n verkeerd nie!

Byvoorbeeld:

Luister na die musiek. Dui met ‘n regmerkie (of kruisie) aan of jy die volgende kan hoor.

Wat hoor jy?

Die treintjie begin versnel
Die ritme van die trein
Die treintjie gaan teen ‘n steil bult op
Die fluit van die trein
Die stoom wat ontsnap
Die remme van die trein op die spoor
  • Die musiek het die prentjie van die treintjie in klank “geteken”. Teken jou eie prentjie van die treintjie.

Wat sien jy?

  • Die musiekinstrumente het die klanke van die treintjie nageboots. Watter klanke (stem of instrumente tot jou beskikking) kan ons gebruik om ‘n trein na te boots?
Trein
Trein
Stoom wat ontsnap
Treinwiele op spoor
Fluit
Trein se remme
  • Voltooi:

is die komponis van “Die Klein Treintjie van Caipira”.

‘n Komponis is

Hier volg die leidrade – doen presies wat Juffrou sê!

Almal kan nou improviseer !

Improviseer beteken:

Julle het vier patrone gebruik. Skets die vier patrone deur simbole te gebruik.

Patroon 1
Patroon 2
Patroon 3
Patroon 4

Assessering

LEERUITKOMS 4: UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE Die leerder is in staat om te analiseer en ‘n verskeidenheid vorme van kommunikasie en uitdrukking in Kuns en Kultuur te gebruik.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

  • klanke in ‘n vrye ritme kan gebruik om klankstukke ter begeleiding van stories of danse op te bou.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Kuns en kultuur graad 4. OpenStax CNX. Sep 17, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11088/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Kuns en kultuur graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask