<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 8   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Graad 8

Heelgetalle, vergelykings en meetkunde

Module 9

Klassifikasie, meet en kostruksie van hoeke

KLASOPDRAG 1

  • Kom ontdek stap vir stap meer omtrent ... Meetkunde ....klassifikasie van hoeke, meet - en konstruksie van hoeke.

1. Hoe konstrueer (teken) jy enige hoekgrootte?

Om dit te kan doen, het jy die volgende nodig:

passer, gradeboog en liniaal

Algemeen: Konstruksie van bv. A B ˆ C size 12{A { hat {B}}C} {} = 60°

  1. Begin deur ’n lyn te trek.

________________________________

  1. Maak ’n merkie op die lyn.

______I________________________

c) Sit jou gradeboog se merkie in die middel op jou merkie.

d) Lees van 0° aan die regterkant tot by die verlangde grade.

e) Benoem jou hoek korrek. [bv. A B ˆ C size 12{A { hat {B}}C} {} = 60° of B ˆ 1 size 12{ { hat {B}} rSub { size 8{1} } } {} = 60° ]

2. Hoe sal jy te werk gaan om ’n hoek van bv. 330° te konstrueer asdie gradeboog slegs hoekgroottes tot en met 180° kan meet?Skryf jou plan hier neer:

3. Konstrueer nou die volgende hoeke, klassifiseer elk en dui die grense van grade aan. Bv. 60° -- skerphoeke (klassifikasie) --- 0°< x <90° (grense van °) Grense van ° word as volg gelees: x groter as 0° en kleiner as 90°

Hoek Skets Klassifikasie(soort hoek) Grense van °
3.1 P Q ˆ R size 12{P { hat {Q}}R} {} = 75°
3.2 A B ˆ C size 12{A { hat {B}}C} {} = 125°
3.3 H F ˆ G size 12{H { hat {F}}G} {} = 325°
3.4 C D ˆ E size 12{C { hat {D}}E} {} = 180°
3.5 K L ˆ M size 12{K { hat {L}}M} {} = 90°
3.6 R S ˆ T size 12{R { hat {S}}T} {} = 360°

HUISWERKOPDRAG 1 en 2

  1. Daar is hoeke oral rondom jou ....Bepaal die grootte van elk van die aangeduide hoeke (m.b.v. jou gradeboog),skryf die grootte by die spesifiek hoek neer enklassifiseer die hoeke.

1.1

1.2

1.3

1.4

1.5

1.6

1.7

1.8

1.9

1.10

1.11

1.12

1.13

1.14

1.15

1.16

2. Konstrueer die volgende hoeke deur van jou liniaal en gradeboog gebruik te maak.

2.1 ’n Horlosie met ’n hoek van 45° tussen die twee syfers.

2.2 ’n Sonbed met ’n hoek van 160°

2.3 ’n Helikopter wat teen ’n hoek van 35° met horisontaal daal.

2.4 ’n Leeslamp met hoeke 115° en 65°

Assessering

LU 3
Ruimte en Vorm (Meetkunde)Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen twee- dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe in ’n verskeidenheid oriënta-sies en posisies te beskryf en voor te stel.
Dit word bewys as die leerder:
3.2 in kontekste insluitend sodaniges wat gebruik word om sosiale-, kulturele- en omgewingsbewustheid aan te kweek, meetkundige figure in terme van kenmerke beskryf en klassifiseer, insluitend:3.2.1 sye, hoeke en diagonale (hoeklyne) en hulle verwantskappe, met die klem op driehoeke en vierhoeke (bv. soorte driehoeke en vierhoeke);3.3 woordeskat gebruik om parallelle te beskryf wat deur ‘n dwarslyn, loodlyne en snylyne gekruis word, asook driehoeke na aanleiding van hoekverwantskappe (bv. vertikaal teenoorstaande, ooreenkomstig).
LU 4
MetingDie leerder is in staat om gepaste meeteenhede, -instrumente en formules in ’n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Dit word bewys as die leerder:
4.7 hoeke met behulp van ’n gradeboog akkuraat tot een graad kan skat, vergelyk, meet en teken.

Memorandum

KLASWERKOPDRAG 1

2. 360 0 – 330 0 = 30 0

size 12{ and } {} Konstrueer 30 0

  • size 12{ and } {} Skerphoek 0 0 size 12{∠} {} Q size 12{∠} {} 90 0
  • size 12{ and } {} Stomphoek 90 0 size 12{∠} {} B size 12{∠} {} 180 0
  • size 12{ and } {} Reflexangle 180 0 size 12{∠} {} F size 12{∠} {} 360 0
  • size 12{ and } {} Gestrekte hoek D = 180 0
  • size 12{ and } {} Regtehoek L = 90 0
  • Omwentelingshoek S = 360 0

Huiswerkopdrag 1 en 2

  • Skerphoek size 12{∠} {}
  • Stomphoek size 12{∠} {}
  • Stomphoek size 12{∠} {}
  • Inspringendehoek size 12{∠} {}
  • Stomphoek size 12{∠} {}
  • Skerphoek size 12{∠} {}
  • Skerphoek size 12{∠} {}
  • Skerphoek size 12{∠} {}
  • Skerphoek size 12{∠} {}
  • Skerphoek size 12{∠} {}
  • Skerphoek size 12{∠} {}
  • Inspringende hoek size 12{∠} {}
  • Skerphoek size 12{∠} {}
  • Stomphoek size 12{∠} {}
  • Stomphoek size 12{∠} {} en Skerphoek size 12{∠} {}
  • Stomphoek size 12{∠} {} en Skerphoek size 12{∠} {}

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 8. OpenStax CNX. Sep 11, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11033/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 8' conversation and receive update notifications?

Ask