<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Soos julle in graad 5 geleer het toe julle die Manifes van Menseregte bespreek het, asook die regte van kinders in Suid-Afrika, is dit onwettig en onregverdig om te diskrimineer teen mense op grond van hulle kleur, geslag, taal of geloofsoortuigings. Dit is belangrik dat leerders en opvoeders in skole daarop bedag is dat hulle nie een geslag bevoordeel of benadeel ten koste van die ander geslag nie. Verskille kan gerespekteer word, maar mag nie die rede word om teen seuns of meisies te diskrimineer nie.
Geleenthede waar diskriminasie kan plaasvind:
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 2 |
S OSIALE O NTWIKKELING Die leerder is in staat om begrip van en toewyding aan grondwetlike regte en sosiale verantwoordelikhede,asook begrip vir diverse kulture en gelowe te toon. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
2.1 nadink oor eie toepassing van kinderregte soos uiteengesit in die Suid-Afrikaanse grondwet; |
2.2 die belangrikheid van ’n nasiebouprogram wat met ’n nasionale dag gepaardgaan, bespreek en evalueer; |
2.3 die uitwerking van geslagstereotipering, seksisme en mishandeling op persoonlike en sosiale verhoudings bespreek; |
2.4 die betekenis en persoonlike en sosiale belangrikheid van belangrike stadiums in die individu se lewe in ’n verskeidenheid kulture vertolk; |
2.5 menswaardigheid in ’n verskeidenheid gelowe in Suid-Afrika bespreek. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Lewensorientering graad 6' conversation and receive update notifications?