<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Waarneming: Die ystervylsels kleef aan die ente van die magneet.
Gevolgtrekking: Die pole van die staafmagneet het die grootste aantrekkingskrag.
Vir die opvoeder: Plaas ‘n dik streep ystervylsels op ‘n vel papier. Sit ‘n staafmagneet versigtig in ‘n proefbuis. Trek die proefbuis deur die ystervylsels.
____________________________________________________________________

3. Kragte tussen magnete
Wanneer magnete naby mekaar kom, ontstaan daar kragte tussen die magnete. Deur die volgende eksperiment te doen, gaan ons vasstel watter soort kragte daar tussen magnete ontstaan.
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.
Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder ondersoeke uitvoer en data versamel: organiseer en gebruik toerusting of bronne om inligting in te versamel en aan te teken.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 7' conversation and receive update notifications?