<< Chapter < Page Chapter >> Page >
hand wand land
hak kap rak
nes bek met
net rek pen
dis dit pit
tik sit pil

Klanke

  • Hierdie klanke klink anders as in Engels:
  • Lees en klap die woorde.
eendag een / dag
terwyl ter / wyl
onder on / der
groter gro / ter
LU 1.6.1 LU 3.5.1
  • Soek woorde wat NIE ‘n a het nie uit.
  • Trek ‘n sirkel om hulle.
  • Lees al die a-woorde.
  • Skryf die a-woorde oor en teken ‘n prentjie.
dak kas lam
das mus rat
dek hap sot
kam bal sak
LU 3.5.2
  • Towerwoord:
  • Kyk hoeveel a-woorde kan jy bou uit:

k a l m s d a h p a b a r t

...............................................................................

LU 3.5.1
  • Woorde vir jou woordeboek.
  • Lees die woorde.
  • Teken die prentjies.
hond loop
brug haas
bek duik
water sien
LU 3.5.2

Voltooi die sinne:

  • Hond loop oor ‘n ................................................................................................
  • In sy bek is ‘n .....................................................................................................
  • Hy sien die ander ........................................................................ onder die brug.
  • Karplaks! ......................................... hy in die ...................................................
LU 4.3
  • Sinne om te lees.
  • Teken die prentjies.
  • Skryf self die sin onder die prentjie.
  • Hond loop eendag met ‘n haas in sy bek.

..........................................................................................................................................

  • Hond loop oor ‘n brug.

..........................................................................................................................................

  • Hond laat val sy haas.

..........................................................................................................................................

  • Hy duik karplaks! in die water.

..........................................................................................................................................

LU 5.6.2
  • Lees die woorde.
  • Klap die woorde.
water wa / ter
karplaks kar / plaks
eendag een / dag
ander an / der
  • Skryf die regte woorde langs die pyltjie neer.
LU 3.3.1 LU 3.3.2

Assessering

Leeruitkomste 1: LUISTER : Die leerder luister vir inligting en genot, en reageer op gepaste en kritiese wyse binne ‘n wye reeks situasies.

Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel:

1.6.1 onderskei tussen verskillende klanke (soos ie en uu) en woorde (soos: dier, duur) wat belangrik vir lees en skryf is.

Leeruitkomste 3: LEES EN KYK : Die leerder is in staat om tekste te lees en te ondersoek vir inligting en genot, en krities te reageer op die estetiese, kulturele en emosionele waardes daarvan.

Assesseringstandaard 3.2: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis skep uit ‘n geskrewe teks deur saam met die onderwyser te lees:

3.2.3 beantwoord letterlike vrae oor die storie;

3.2.5 bespreek enige sosiale en morele kwessies, soos of iets regverdig is, in haar/sy huistaal;

3.2.6 druk eie gevoelens oor die storie uit, waar moontlik in die addisionele taal;

Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis aan letters en woorde herken en skep:

3.3.1 herken ‘n toenemende aantal hoëfrekwensiewoorde as sigwoorde;

3.3.2 gebruik woordherkennings- en begripsvaardighede soos klanke, kontekstuele leidrade en voorspelling om teks te verstaan;

Assesseringstandaard 3.5: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel:

3.5.1 herken uitspraakverskille tussen huis en addisionele taal;

3.5.2 herken verskille in klank-spellingverhouding tussen huistaal en addisionele taal soos die wa- in water in Afrikaans en Engels;

Leeruitkomste 4: SKRYF : Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard 4.3: Dit is duidelik wanneer die leerder bekende woorde korrek spel.

Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder eie sinne skryf sonder om ‘n raam te gebruik, soos die uitdrukking van gevoelens en persoonlike menings.

Leeruitkomste 5: DINK EN REDENEER : Die leerder is in staat om deur middel van taalgebruik te dink en te redeneer, en u toegang tot inligting te verkry, dit te verwerk en te gebruik sodat leer kan plaasvind

Assesseringstandaard 5.6: Dit is duidelik wanneer die leerder dra inligting van een vorm na ‘n ander oor:

5.6.2 gebruik inligting uit ‘n visuele of geskrewe teks om ‘n tabel, staafgrafiek of kopkaart te maak of byskrifte by ‘n diagram te skryf.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now

Source:  OpenStax, Afrikaans eerste addisionele taal graad 3. OpenStax CNX. Sep 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11112/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask