<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Vermenigvuldiging en deling

Vermenigvuldiging

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.4 9 12 888

15

18

1 476 195 361

Maak nie saak in watter volgorde jy vermenigvuldig nie – antwoord bly dieselfde.

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om getalle te herken, te klassifiseer en voor te stel [lu 1.3.6]

1. Nog hersiening!

Hoeveel faktore kan jy vir elke produk neerskryf?

Bv. 12 12 × 1 1.1 - 42 ____________________
2 × 6 ____________________
3 × 4 ____________________
4 × 3 ____________________
6 × 2 ____________________
1 × 12 ____________________
____________________
____________________
1.2 - 64 ____________________ 1.3 - 72 ____________________
____________________ ____________________

KOPKRAPPER!

Vind ook die volgende faktore (met behulp van jou sakrekenaar, indien nodig):

a) 3 786

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

b) 8 742

1.4 Kompeteer met ’n maat en kyk wie se antwoorde is eerste neergeskryf:

9 x 7 = 7 x__________________

716 x 18 = __________________

__________________ x 16 = 16 x 15

18 x 716 = 12 888

324 x __________________ = 18 x 324

563 x 347 = 195 361

1 476 x 326 = 326 x__________________

347 x 536 = __________________

  • Wat lei jy hieruit af?

Het jy geweet?

Ons noem bogenoemde die KOMMUTATIEWE EIENSKAP van vermenigvuldiging.

Het jy ook geweet?

Die ASSOSIATIEWE EIENSKAP van vermenigvuldiging lyk so:

(6 x 5) x 2 = 6 x (2 x 5)

2 x (3 x 4) = (2 x 3) x 4

Dit maak dus nie saak hoe ons getalle GROEPEER nie, want die antwoord bly dieselfde.

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende getalle voorstel en herken sodat dit beskryf en vergelyk kan word:

1.3.6: veelvoude en faktore van minstens enige 2- en 3-syferheelgetal.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now

Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask