<< Chapter < Page Chapter >> Page >

trillende, skokkende, bloedstollende, fladderende en treurende

Aktiwiteit 9:

Om homofone te verstaan

[lu 6.1.11]

Woorde met y en ei

Onderstreep die woord met die korrekte spelling in elke sin.

i) As 'n mens deur die wêreld (reis, rys), sien jy hoe mense se kleredrag verskil.

ii) Dit is 'n (fyt, feit) dat jongmense vandag verkies om individualistiese klere te dra.

iii) Ons kan nie op hom (peil, pyl) trek nie.

iv) Hy (wei, wy) sy aandag aan die ontwerp van nuwe klere.

v) Die (steil, styl) van die klere is baie modern.

Maak nou verklarende sinne met die woorde wat jy nie onderstreep het nie .

Assessering

LU 2
PRAAT Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen:
2.1 dra ervaringe, idees en inligting in verskillende kontekste vir verskillende teikengroepe en doeleindes oor:
2.1.1 gebruik taal vir interpersoonlike kommunikasie wat dieper persoonlike gevoelens en besinning openbaar (bv. gesels oor gevoelens en aspirasies);
2.4 gebruik gepaste taal vir verskillende doeleindes en teinkengroepe:
2.4.1 gebruik die gepaste register in onbekende en meer uitdagende situasies en toon bewustheid van verskillende teikengroepe;
2.4.2 manipuleer taal vir verskillende doeleindes, soos om te oorreed, te argumenteer, te inspireer en met iemand te identifiseer.
LU 3
LEES EN KYK Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.

3.1 lees ‘n verskeidenheid fiksie en nie-fiksietekste vir verskillende doeleindes:
3.1.2 gebruik gepaste lees- en begripstrategieë (vluglees en soeklees, voorspellings, kontekstuele leidrade, afleidings, die nagaan van begrip, ens.)
3.2 kyk na en bespreek verskeie visuele en multi-media-tekste (soos foto’s ):
3.2.1 interpreteer en bespreek die boodskap
3.6 herken en verduidelik die verskillende strukture, taalgebruik, doel en teikengroep van verskillende soorte tekste:
3.6.1 identifiseer en evalueer die soort en gepastheid van ‘n teks se taal en register vir die bedoelde teikengroep.
LU 4
SKRYF Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.
4.2 ontwikkel en organiseer eie idees deur die skryfproses:
4.2.3 hersien werk deur op inhoud, gepaste taal, struktuur en styl te fokus en terugvoering van klasmaats en onderwyser te gebruik;
4.4 pas kennis van taal op verskeie vlakke toe:
4.4.1 woordvlak:
  • kies, gebruik en eksperimenteer met ‘n wye verskeidenheid woorde uit ander leerareas en eie belangstelling en ervaring wat betekenis duidelik en gepas oordra;
  • spel dikwels gebruikte woorde korrek en gaan spelling van nuwe woorde na;
4.4.2 sinsvlak:
  • gebruik ‘n verskeidenheid saamgestelde en veelvoudige sinne.

Memorandum

Aktiwiteit 1 Eie antwoorde

Aktiwiteit 2 Eie kommentaar

Aktiwiteit 4

  1. dat mans langbroek dra en vroue rokke dra
  2. chiton
  3. arms van dames bedek
  4. het die meeste fabrieke wapens gemaak en kan nie klere vervaardig nie
  5. Edward VII
  6. het mans meestal ‘n jastipe dubbelborsbaadjie by ‘n gestreepte broek gedra.
  7. klere vormloos was
  8. het ‘n gestyselde kraag gehad
  9. was knielengte
  10. voor die Tweede Wêreldoorlog
  11. het meisies soos seuns probeer lyk
  12. op vroulike en elegante kleredrag
  13. ‘n atoomontploffing op die eiland Bikini Atol
  14. probeer ma’s soos hul dogters lyk
  15. is klere hoofsaaklik “uniseks”
  16. jeans
  17. “cowboys”
  18. Waar , werksmense moes ‘n kledingstuk hê wat baie slae kon verduur.

Onwaar , hy was ‘n goudprospekteerder.

Onwaar , almal dra dit deesdae (alle klasse).

Aktiwiteit 5

(i) - (v) Laat leerlinge groepe vorm en toepaslike byvoeglike naamwoorde by elke nommer soek. Hul moet ook fokus op korrekte spelling (Woordeboek).

Aktiwiteit 6 Eie haikoe-gedigte

Aktiwiteit 7 (a)

  • individualisties
  • weerlose
  • petalje, werkgewer, werknemer
  • spesialiseer
  • nutsman
  • gesondheidsinspekteur, inspekteer
  • dubbelkajuit

Aktiwiteit 8

  1. hardlopende (ii) Eie sinne

brandende

gillende

skitterende

opvallende

Aktiwiteit 9

(i) reis

  1. feit
  2. peil
  3. wy
  4. styl
  5. fors
  6. peil
  • rys - Ons eet rys.
  • fyt - Sy het fyt in haar vinger en dis baie seer.
  • pyl - Die man pyl op die misdadiger af.
  • wei - Die koeie wei langs die draad. Jy wei nie genoeg

oor die saak uit nie.

  • steil - Die bult is steil.
  • vors - Hy is die vors van die ryk koninkryk.
  • pyl - Hy skiet met ‘n pyl en boog.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now

Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 6. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10995/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask