<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Definisies van die trigonometriese funksies

Ons is bekend met funksies in die vorm f ( x ) , waar f die funksie en x die veranderlike is. Byvoorbeeld:

f ( x ) = 2 x (eksponensiële funksie) g ( x ) = + 2 (lineêre funksie) h ( x ) = 2 x 2 (paraboliese funksie)

Die basis van trigonometrie is die trigonometriese funksies . Daar is drie basiese trigonometriese funksies:

  1. sinus
  2. cosinus
  3. tangens

Dit word afgekort na:

  1. sin
  2. cos
  3. tan

Hierdie funksies word gedefinieer vanaf 'n reghoekige driehoek , 'n driehoek waar een interne hoek 90 is.

Beskou 'n reghoekige driehoek.

In die reghoekige driehoek verwys ons na die lengtes van die drie sye volgens hulle geplasing in verhouding tot die hoek θ . Die teenoorstaande sy vanaf die regte hoek word die skuinssy genoem, die sy aan die oorkant van θ word die teenoorstande sy genoem, en die sy langs θ word die aangrensende sy genoem. Let daarop dat die keuse van 'n nie-90-graad binnehoek arbitrêr is. Jy kan enige binnehoek kies en dan die aangrensende en teenoorgestelde sye dienooreenkomstig definieer. Die skuinssy bly egter dieselfde ongeag na watter interne hoek jy verwys.

Ons definieer die trigonometriese funksies as volg:

sin θ = teenoorstaande skuinssy cos θ = aangrensend skuinssy tan θ = teenoorstaande aangrensend

Hierdie funksies gee die verwantskap tussuen die sylengtes en die binnehoeke van 'n reghoekige driehoek.

Die trigonometriese verhoudings is onafhanklik van die lengte van die driehoek se sye en is slegs afhanklik van die hoeke. Dit is waarom ons die verhoudings as funksies van die hoeke kan beskou.

Een manier om die definisies te memoriseer is om die volgende Engelse geheuehulpmiddel te gebruik wat dit miskien makliker maak om te onthou:

S illy O ld H ens S in = O pposite H ypotenuse
C ackle A nd H owl C os = A djacent H ypotenuse
T ill O ld A ge T an = O pposite A djacent

Jy mag ook hoor mense sê Soh Cah Toa. Dit is net 'n ander manier om die trigonometriese funksies te onthou.

Die definisies van teenoorstaande, aangrensende en skuinssye is slegs van toepassing wanneer jy besig is met 'n reghoekige driehoeke! Maak altyd seker jou driehoek het 'n regte hoek voordat jy dit gebruik, anders sal jy die verkeerde antwoord kry. Ons sal in Graad 11 maniere vind om met ons kennis van reghoekige driehoeke die trigonometrie van nie-reghoekige driehoeke te hanteer.

Ondersoek: definisies van trigonometriese funksies

  1. In elk van die volgende driehoeke, sê watter van a , b en c die skuinssy, die teenoorstaande sy en die aangrensende sy van die driehoek is met betrekking tot die gemerkte hoek.
  2. Voltooi elk van die volgende. Die eerste een is vir jou gedoen:
    a ) sin A ^ = teenoorstaande sy skuinssy = C B A C b ) cos A ^ = c ) tan A ^ =
    d ) sin C ^ = e ) cos C ^ = f ) tan C ^ =
  3. Voltooi elk van die volgende sonder 'n sakrekenaar:
    sin 60 = cos 30 = tan 60 =
    sin 45 = cos 45 = tan 45 =

Vir die meeste hoeke θ is dit baie moeilik om die waardes van sin θ , cos θ en tan θ te bereken. 'n Mens moet gewoonlik 'n sakrekenaar gebruik om dit te doen. Ons het egter in die bogenoemde aktiwiteit gesien ons kan hierdie waardes vir 'n paar spesiale hoeke uitwerk. Sommige van hierdie hoeke is gelys in die tabel hieronder, saam met die waardes van die trigonometriese funksies van hierdie hoeke. Onthou dat die lengtes van die sye van 'n reghoekige driehoek Pythagoras se stelling moet gehoorsaam. Die vierkant van die skuinssy (oorkant die 90 grade hoek) is gelyk aan die som van die vierkante van die ander twee sye.

0 30 45 60 90 180
cos θ 1 3 2 1 2 1 2 0 - 1
sin θ 0 1 2 1 2 3 2 1 0
tan θ 0 1 3 1 3 - 0

Hierdie waardes is nuttig om 'n probleem waar trigonometriese funksies betrokke is op te los sonder om 'n sakrekenaar te gebruik.

Kry die lengte van x in die volgende driehoek.

  1. In hierdie geval werk ons met 'n hoek van 50 , die teenoorstaande sy en die skuinssy.

    Dus moet jy sin gebruik.

    sin 50 = x 100
  2. x = 100 × sin 50
  3. Gebruik die sin-knoppie op jou sakrekenaar.

    x = 76 . 6 m

Vind die waarde van θ in die volgende driehoek.

  1. In hierdie geval het jy die teenoorstaande sy en die skuinssy ten opsigte van die hoek θ .

    Dus moet jy tan gebruik.

    tan θ = 50 100
  2. tan θ = 0 . 5
  3. Omdat jy die hoek wil kry,

    gebruik tan - 1 op jou sakrekenaar.

    Moenie vergeet om jou sakrekenaar na 'degree' modus te stel nie!

    θ = 26 . 6

In die vorige voorbeeld het ons tan - 1 gebruik. Dit is eenvoudig die inverse van die tan-funksie. Sin en cos het ook inverses. Al wat dit beteken, is dat ons die hoek wil vind wat die uitdrukking waar maak.

Die volgende video gee 'n opsomming van wat jy tot dusver geleer het.

Khan akademie video oor trigonometrie - 1

Khan akademie video oor trigonometrie - 2

Hoe om sylengtes te kry

Kry die lengtes van die sye wat met letters gemerk is. Gee die antwoorde korrek tot 2 desimale plekke.

Twee-dimensionele probleme

Ons kan die trigonometriese funksies gebruik om probleme in twee dimensies wat reghoekige driehoeke bevat, op te los. As jy byvoorbeeld een van die hoeke van 'n vierhoek wil kry, kan jy 'n reghoekige driehoek konstrueer en die trigonometriese funksies gebruik om die hoek te bereken. Dit sal duideliker word namate jy deur die voorbeelde werk.

ABCD is 'n trapesium met AB = 4 cm , CD = 6 cm , BC = 5 cm en AD = 5 cm . Punt E op die diagonaal AC verdeel die diagonaal sodat AE = 3 cm . Kry A B ^ C .

  1. Ons maak 'n skets en konstrueer reghoekige driehoeke om ons te help om die probleem visueel voor te stel.
  2. Ons sal driehoeke ABE en BEC gebruik om die twee hoeke te bereken wat ons dan kan optel om die gevraagde hoek te kry.
  3. Ons gebruik sin vir beide driehoeke aangesien ons die skuinssye en die teenoorstaande sye het.
  4. In driehoek ABE kry ons:
    sin ( A B ^ E ) = opp hyp sin ( A B ^ E ) = 3 4 A B ^ E = sin - 1 ( 3 4 ) A B ^ E = 48 , 59
    Ons gebruik die Stelling van Pythagoras en kry EC = 4 , 4 cm . In driehoek BEC kry ons:
    sin ( C B ^ E ) = opp hyp sin ( C B ^ E ) = 4 , 4 5 A B ^ E = sin - 1 ( 4 , 4 5 ) C B ^ E = 61 , 64
  5. Ons tel die twee hoeke saam en kry 48 , 59 + 61 , 64 = 110 , 23

Questions & Answers

what does preconceived mean
sammie Reply
physiological Psychology
Nwosu Reply
How can I develope my cognitive domain
Amanyire Reply
why is communication effective
Dakolo Reply
Communication is effective because it allows individuals to share ideas, thoughts, and information with others.
effective communication can lead to improved outcomes in various settings, including personal relationships, business environments, and educational settings. By communicating effectively, individuals can negotiate effectively, solve problems collaboratively, and work towards common goals.
it starts up serve and return practice/assessments.it helps find voice talking therapy also assessments through relaxed conversation.
miss
Every time someone flushes a toilet in the apartment building, the person begins to jumb back automatically after hearing the flush, before the water temperature changes. Identify the types of learning, if it is classical conditioning identify the NS, UCS, CS and CR. If it is operant conditioning, identify the type of consequence positive reinforcement, negative reinforcement or punishment
Wekolamo Reply
please i need answer
Wekolamo
because it helps many people around the world to understand how to interact with other people and understand them well, for example at work (job).
Manix Reply
Agreed 👍 There are many parts of our brains and behaviors, we really need to get to know. Blessings for everyone and happy Sunday!
ARC
A child is a member of community not society elucidate ?
JESSY Reply
Isn't practices worldwide, be it psychology, be it science. isn't much just a false belief of control over something the mind cannot truly comprehend?
Simon Reply
compare and contrast skinner's perspective on personality development on freud
namakula Reply
Skinner skipped the whole unconscious phenomenon and rather emphasized on classical conditioning
war
explain how nature and nurture affect the development and later the productivity of an individual.
Amesalu Reply
nature is an hereditary factor while nurture is an environmental factor which constitute an individual personality. so if an individual's parent has a deviant behavior and was also brought up in an deviant environment, observation of the behavior and the inborn trait we make the individual deviant.
Samuel
I am taking this course because I am hoping that I could somehow learn more about my chosen field of interest and due to the fact that being a PsyD really ignites my passion as an individual the more I hope to learn about developing and literally explore the complexity of my critical thinking skills
Zyryn Reply
good👍
Jonathan
and having a good philosophy of the world is like a sandwich and a peanut butter 👍
Jonathan
generally amnesi how long yrs memory loss
Kelu Reply
interpersonal relationships
Abdulfatai Reply
What would be the best educational aid(s) for gifted kids/savants?
Heidi Reply
treat them normal, if they want help then give them. that will make everyone happy
Saurabh
What are the treatment for autism?
Magret Reply
hello. autism is a umbrella term. autistic kids have different disorder overlapping. for example. a kid may show symptoms of ADHD and also learning disabilities. before treatment please make sure the kid doesn't have physical disabilities like hearing..vision..speech problem. sometimes these
Jharna
continue.. sometimes due to these physical problems..the diagnosis may be misdiagnosed. treatment for autism. well it depends on the severity. since autistic kids have problems in communicating and adopting to the environment.. it's best to expose the child in situations where the child
Jharna
child interact with other kids under doc supervision. play therapy. speech therapy. Engaging in different activities that activate most parts of the brain.. like drawing..painting. matching color board game. string and beads game. the more you interact with the child the more effective
Jharna
results you'll get.. please consult a therapist to know what suits best on your child. and last as a parent. I know sometimes it's overwhelming to guide a special kid. but trust the process and be strong and patient as a parent.
Jharna
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]. OpenStax CNX. Aug 04, 2011 Download for free at http://cnx.org/content/col11328/1.4
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]' conversation and receive update notifications?

Ask