<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Aftrekking

Opvoeders afdeling

Memorandum

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit 3.11: om probleme in konteks op te los [lu 1.6.1]

Om ‘n reeks tegnieke te gebruik om berekeninge te doen [lu 1.8.2]

* * Hierdie is ‘n taak vir jou portefeulje. Julle het lekker gesels oor ‘n begroting. Beantwoord nou die volgende vrae. Werk so netjies soos jy kan, maar kyk eers hoe jou taak geassesseer gaan word!

Vind nou tuis uit:

1. Werk jou ouers volgens ’n begroting elke maand?

2. Maak ’n lys van alles waarvoor jou ouers maandeliks moet begroot.

____________________________________________________________________

3. Wat is die grootste uitgawe vir jul gesin elke maand?____________________

4. Watter bedrag begroot jou ouers (min of meer – jy kan afrond) vir kruideniersware elke maand?_____________________________________________

5. Wat is die verskil tussen hierdie bedrag en jou skoolfonds wat jou ouers maandeliks moet betaal?_____________________________________

6. Hoeveel, dink jy, behoort ’n gesin van vier (twee volwassenes en twee tiener-kinders) te begroot vir ontspanning (uiteet, fliek, ens.) elke maand? ______________

Verduidelik hoe jy jou antwoord kry.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

7. Stel nou jou eie begroting vir die volgende maand op vir JOUSELF! (d.w.s. hoeveel geld jy nodig het en waarvoor).

8. Hoeveel sal jy oorhê om te spaar as jy R300 sakgeld gekry het?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

Assessering: begroting

Kriteria 1 2 3 4
Volledigheid Feitlik geen opdrag is uitgevoer nie. Die helfte opdragte is uitgevoer. Een of twee opdragte is nie uitgevoer nie. Al die opdragte is uitgevoer.
Netheid en organisasie Werk is slordig en ongeorganiseerd. Georganiseerd, maar moeilik om te lees. Netjies en georganiseerd, maklik leesbaar. Netjiese, duidelik uiteengesette werk; duidelik leesbaar.
Korrektheid van berekenings Al die antwoorde is verkeerd bereken. Baie foute is begaan. Min foute is gemaak. Antwoorde is almal korrek bereken.

Toets

1. Watter getalle kom kort sodat die totaal in elke rigting 47 sal wees?

(3)

2. Ebrahim moes die volgende bereken: 130 000 – 27 864

2.1 975 – 325 = __________________________________

2.2 1 050 – _______________________________________ = 900

2.3 103__________ – 102_____________ = ____________ (3)

3. Waar of Onwaar?

3.1 Die verskil tussen 7 000 en 3 628 is 3 372 ____________________

3.2 25 minder as 18 500 is 18 275 ________________________ (2)

4. Ebrahim moes die volgende bereken: 130 000 – 27 864: 130 000 – 27 864

Hy het dit so gedoen:

Sy berekening is egter foutief. Omkring elke fout wat jy sien. (2)

5. Verbeter nou Ebrahim se som .

_____________________________________________________________________

__________________________________________________________________(2)

6. Verminder 408 276 met 129 479.

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

__________________________________________________________________(4)

7. As die aftrektal 5 346 200 is en die verskil is 1 326 408, wat is die aftrekker?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

__________________________________________________________________(4)

Assessment

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.

Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder probleme oplos in konteks, insluitend kontekste wat gebruik kan word om ‘n bewustheid van ander leerareas, asook van menseregte-, sosiale, ekonomiese en omgewingskwessies, te bevorder soos:

1.6.1: finansiële kontekste (insluitend koop en verkoop, wins en verlies, eenvoudige begrotings, lees en vertolking van rekeninge, en afslag);

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder skat en bereken deur geskikte bewerkings vir die oplossing van probleme in verband met die volgende te kies en te gebruik:

1.8.2: optel en aftrek van heelgetalle.

.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now

Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask