<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 7   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalpatrone

Opvoeders afdeling

Memorandum

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: getallepatrone [lu 2.1]

4. ’n Stel getalle wat verkry word deur die navolging van ’n sekere reël (soos hierbo), noem ons ’n GETALRY.

5. Skep jou eie getallepatroon

  • Kies enige getal onder 10. Skryf dit neer.
  • Vermenigvuldig hierdie getal met 4 en tel dan 3 by. Dit sal die volgende getal in jou reeks wees. Skryf dit neer.
  • Vermenigvuldig die nuwe getal weer met 4 en tel 3 by en skryf dit ook n eer.
  • Hou so aan totdat jy die eerste 7 getalle van jou reeks bepaal het.

Skryf jou volledige reeks hier neer _________________________________________

  • Vra nou ’n maat om te kyk of jy jou reeks korrek bepaal het.

6. Skryf gou die volgende neer:

a. Jou telefoonnommer tuis:______________________________________________

b. Jou identiteitsnommer: _______________________________________________

c. Jou of Ma of Pa se selfoonnommer: _____________________________________

d. Jou skool se telefoonnommer: _________________________________________

  • Kom daar by enigeen ’n patroon voor wat dit vir jou makliker maak om dit te memoriseer? ____________________________________________________
  • Indien wel, wat is die patroon?

_______________________________________________________________

_______________________________________________________________

Assessering

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder numeriese en meetkundige patrone ondersoek en uitbrei op soek na ‘n verwantskap of reëls, insluitend patrone.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 7. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11076/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask