<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Dis teen die wet en die ongeluk het die deur geopen vir die departement van arbeid om ‘n toetssaak teen die eienaars te begin.

Waronice se verhaal was baie in die nuus en het die klem op kinderarbeid op Suid-Afrikaanse plase geplaas.

Die afgelope week het die hof die maatskappy Daytona Stud (Edms.) Bpk. skuldig bevind op ‘n klag dat kinders jonger as vyftien daar in diens geneem is. Die maatskappy is beboet met R25 000, waarvan R10 000 vir vier jaar opgeskort is.

Waronice, wat nou in graad 8 is, het tussen ‘n trekker en ‘n sleepwaentjie geval en is meer as 25 m ver gesleep.

Sy onthou nog: “Ons was moeg gewerk. Ons het toe besluit om ‘n rygeleentheid op die trekker huis toe te neem. Niemand het vir ons gesê ons mag nie daarop ry nie.”

Sy het haar balans verloor toe die trekker deur ‘n slaggat ry.

Waronice was een van ‘n groep kinders wie se ouers gevra het dat hul kinders vir sakgeld in die skoolvakansie op die plaas mag werk. Hulle het almal R6 vir ‘n “halwe dag” en R15 vir ‘n “volle dag” verdien vir die verpakking van perskes.

Mnr. Mike Barnard, wat namens die maatskappy verskyn het, het die afgelope week in die hof gesê hoewel hy weet van die wet op kinderarbeid, was hy nie bewus van die “breë definisie” daarvan nie.

Versagtende omstandighede wat die plaasbestuur aangevoer het, is dat Waronice na die ongeluk hospitaal toe gebring is en dat die plaas vir ‘n kunsbeen betaal het.

Verder het die hof gehoor die maatskappy het ‘n Waronice-trustfonds in die lewe geroep en dat dit reeds R20 000 sterk is.

‘n Siviele klag kan egter moontlik teen die maatskappy ingebring word.

Intussen sê Waronice sy is vir niemand kwaad nie. Sy kan nou wel nie meer aan sport deelneem nie, maar daar is darem altyd haar musiek waarna sy kan luister.

Mnr. Nicolaas Bezuidenhout, Waronice se oupa, sê: “Ek voel die gereg het sy loop geneem. Ek is nie kwaad vir die eienaars van die plaas nie. Ons kan nie bekostig om die mense te haat nie.”

Wat is jou mening oor kinderarbeid/werk vir sakgeld?

Hoewel daar wetgewing teen kinderarbeid is, moet baie kinders onder die ouderdom van 16 in Suid-Afrika werk vir geld om hul gesinne te help onderhou.

Bespreek elk van die volgende situasies en besluit of dit aanvaarbaar is of nie. Skryf ook redes neer.

Situasie A : Jannie lewer vroegoggend koerante af. Die geld wat hy verdien, spaar hy om eendag universiteit toe te kan gaan.

Situasie B : Carina se ouers kan nie bekostig dat sy op skool bly nie. Sy het haar skool verlaat en in ‘n slaghuis gaan werk om hul gesin te help onderhou .

[LU 2.2]

  1. Probleem 3: Wat maak jy met oortollige geld?
Agtergrond
Voltooi: Geld wat jy ekstra het en wat jy belê vir latere gebruik, word . . . . . . . . . . . . . . genoem. Dit is baie goed, omdat jy dan geld het vir noodgevalle, om as sekuriteit te dien, en as jy eendag nie meer kan werk nie, het jy geld om van te lewe.Daar is hoofsaaklik twee maniere hoe om te spaar. Jy kan die geld by die huis in ‘n spaarbussie hou of jy kan ‘n spaarrekening by ‘n finansiële instelling open.

Opdrag 5

Watter manier van spaar is die beste? Motiveer jou antwoord.

Questions & Answers

how do you get the 2/50
Abba Reply
number of sport play by 50 student construct discrete data
Aminu Reply
width of the frangebany leaves on how to write a introduction
Theresa Reply
Solve the mean of variance
Veronica Reply
Step 1: Find the mean. To find the mean, add up all the scores, then divide them by the number of scores. ... Step 2: Find each score's deviation from the mean. ... Step 3: Square each deviation from the mean. ... Step 4: Find the sum of squares. ... Step 5: Divide the sum of squares by n – 1 or N.
kenneth
what is error
Yakuba Reply
Is mistake done to something
Vutshila
Hy
anas
hy
What is the life teble
anas
hy
Jibrin
statistics is the analyzing of data
Tajudeen Reply
what is statics?
Zelalem Reply
how do you calculate mean
Gloria Reply
diveving the sum if all values
Shaynaynay
let A1,A2 and A3 events be independent,show that (A1)^c, (A2)^c and (A3)^c are independent?
Fisaye Reply
what is statistics
Akhisani Reply
data collected all over the world
Shaynaynay
construct a less than and more than table
Imad Reply
The sample of 16 students is taken. The average age in the sample was 22 years with astandard deviation of 6 years. Construct a 95% confidence interval for the age of the population.
Aschalew Reply
Bhartdarshan' is an internet-based travel agency wherein customer can see videos of the cities they plant to visit. The number of hits daily is a normally distributed random variable with a mean of 10,000 and a standard deviation of 2,400 a. what is the probability of getting more than 12,000 hits? b. what is the probability of getting fewer than 9,000 hits?
Akshay Reply
Bhartdarshan'is an internet-based travel agency wherein customer can see videos of the cities they plan to visit. The number of hits daily is a normally distributed random variable with a mean of 10,000 and a standard deviation of 2,400. a. What is the probability of getting more than 12,000 hits
Akshay
1
Bright
Sorry i want to learn more about this question
Bright
Someone help
Bright
a= 0.20233 b=0.3384
Sufiyan
a
Shaynaynay
How do I interpret level of significance?
Mohd Reply
It depends on your business problem or in Machine Learning you could use ROC- AUC cruve to decide the threshold value
Shivam
how skewness and kurtosis are used in statistics
Owen Reply
yes what is it
Taneeya
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Ekonomiese en bestuurswetenskappe graad 5. OpenStax CNX. Sep 05, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10973/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Ekonomiese en bestuurswetenskappe graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask