<< Chapter < Page Chapter >> Page >

1. Wie is die “hulle” waarvan daar in die eerste sin gepraat word?

2. Hoeveel skape het die polisie in die motor gevind?

3. Waarom, dink jy, word mens tussen hakies geplaas?

4. Verduidelik in jou eie woorde waarom die tweede paragraaf van die leesstuk baie snaaks is.

5. Waarvoor staan die afkorting, inspp.? (paragraaf 3)

6. Haal drie opeenvolgende woorde aan wat die dag en tyd aandui waarop die polisie die motor voorgekeer het.

7. Watter woord in paragraaf 3 sê vir die leser dat daar nie gewone insittendes in die motor was nie? Haal slegs die woord aan.

8. Wat het die polisie agterdogtig gemaak?

9. Watter woord in die leesstuk verwys na iets wat baie lewendig is?

10. Haal twee opeenvolgende woorde aan wat vir die leser sê dat die feite nie noodwendig bewys kan word nie.

11. Bespreek moontlike redes waarom die inspekteur se naam “Geelslang Swart” is.

LU 3.4

Assessering

LU 3 LEES EN KYK
Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.
Dit word bewys as die leerder:
3.4 begrip toon van ’n wye verskeidenheid informatiewe tekste:
3.7 evalueer tegnieke wat in visuele, geskrewe en multimedia-tekste gebruik word om ‘n spesifieke effek te bereik:
LU 6 Taalstruktuur en-Gebruik
Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.
Dit word bewys as die leerder:
6.1 met woorde werk:
6.2 met sinne werk:
6.3 werk met tekste:

Memorandum

AKTIWITEIT 1

1.1 mans/manne

1.2 moorde

1.3 regters

1.4 dae

1.5 jare

1.6 aanklagte

1.7 gesigte

1.8 rowers

2.1 vliegtuigie

2.2 nooddeurtjie

2.3 winkeltjie

2.4 geldjie

2.5 motorsleuteltjies

3.1 hofbeampte

3.2 jurielid

3.3 lekker

4.1 twee-en-veertig of twee en veertig

4.2 een-en-twintig of een en twintig

4.3 vier-en-veertig of vier en veertig

4.4 ses-en-setig of ses en sestig

4.5 vyftienduisend rand

4.6 eenhonderd en tagtig duisend rand

4.7 vyf-en-veertig duisend rand

5 paragraaf 1-Kanadaparagraaf 2-ChinaParagraaf 5-NoorweëParagraaf 7-Italië

6 Japanner/Japanees en Amerikaner

7.1 op, tot

7.2 in

7.3 uit

7.4 volgens

7.5 na, op

8. 'n Chinese man wat op sy eerste vlug is, probeer die deur oopmaak omdat hy wil spoeg.Die kajuitbemanning betrap hom dat hy probeer om die nooddeur oop te maak, kort nadat die vliegtuig opgestyg het. (Aanvaar ook ander moontlikhede.)

9.1 wapens

9.2 ontwapen

9.3 gewapende

9.4 wapentjie

9.5 bewapen

  1. Antwoorde:

AF:

1. Die uitspraak/beslissing van die regter, word die vonnis. genoem.

2. Die plek waar die misdaad plaasgevind het, staan as die misdaadtoneel bekend.

3. Vul die ontbrekende woord in. Die man van Connecticut wou homself met skeerroom vermom vir die rooftog wat hy beplan het.

4. Hoeveel mense is in Iowa weens drankmisbruik in hegtenis geneem. Agt

5. Wat noem ons die gebou waar verskillende possake gedoen word. Poskantoor

6. ’n Groep mense/studente wat ’n kursus bywoon. Klas

DWARS:

1 . Hoe oud was die persoon van Noorweë toe hy lekkers gesteel het? Veertien

2 . Herberg langs die groot pad waar motoriste kan oornag. Motel

7 . Dit word deur mense gebruik wanneer hulle skeer. Skeerroom

8 . Die deur wat mense in die vliegtuig in tye van nood kan oopmaak, staan bekend as die nood deur.

9 . Sterk drank in Rusland gemaak van gars en aartappels. Vodka

10 . Brandstof. Petrol

11 . Die mense sorg vir openbare veiligheid. Polisie

12 . Iemand wat bevoeg is om regsuitsprake te lewer. Regter

13 . In hierdie plek het mense wat reeds vir dronkbestuur gevonnis is, begin drink. Iowa

14 . Kamer aan boord van ’n skip of vliegtuig waar bemanning gewoonlik sit. Kajuit

15 . ’n Chinese man wat op sy eerste vlug was, wou die deur oopmaak, omdat hy wou spoeg.

  • Premorfeem
  • Stam
  • Postmorfeem
1.1 Verkeerd (e)lik
1.2 on Skuld Ig
1.3 in woon er+s
1.4 af Brand
1.5 Italië -aan(se)
1.6 Huur der

2 huisbaaspensioentrekkermotorsleutelskasregistermisdaadtoneel

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans eerste addisionele taal graad 9. OpenStax CNX. Sep 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11059/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 9' conversation and receive update notifications?

Ask