<< Chapter < Page Chapter >> Page >

goed gedeeltelik nie goed nie

Kommentaar deur die leerder: My plan van aksie: My punte:
Ek is besonder tevrede met die standaard van my werk. < Datum :
Ek is tevrede met die vordering van my werk. Uit:
Ek het hard gewerk, maar is nie tevrede met my prestasie nie. Leerder :
Ek het nie my beste gelewer nie. >
Kommentaar deur ouers: Kommentaar deur opvoeder:
Handtekening: Datum : Handtekening: Datum :

Tutoriaal 1: (Getallestelsels)

Totaal: 30

1. Vereenvoudig:

1.1 100 36 size 12{ sqrt {"100"` - `"36"} } {} [1]

1.2 25 49 size 12{ sqrt { { {"25"} over {"49"} } } } {} [1]

1.3 2 6 3 15 size 12{ sqrt {2 rSup { size 8{6} } 3 rSup { size 8{"15"} } } } {} [2]

1.4 9 ( 9 + 16 ) size 12{ sqrt {9} ` \( sqrt {9} `+` sqrt {"16"} \) } {} [3]

1.5 9² [1]

1.6 a = 4, a = size 12{ sqrt {a} `=`"4,"~a`=`} {} [1]

1.7 a 3 = 5, a = size 12{ nroot { size 8{3} } {a} `=`"5,"~a`={}} {} [1] [10]

2. Beskou die getal 324, en beantwoord die vrae wat volg:

2.1 Is 324 deelbaar deur 3? Gee ‘n rede vir jou antwoord. [2]

2.2 Skryf 324 as die produk van sy priemfaktore. [3]

324

2.3 Bepaal vervolgens 324 size 12{ sqrt {"324"} } {} [2]

2.4 Is 324 ‘n volkome vierkant? Gee ‘n rede vir jou antwoord. [2] [9]

3. Bereken elk van die volgende sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar.

3.1 81 size 12{ sqrt {"81"} } {} [1]

3.2 36 4 size 12{ sqrt { { {"36"} over {4} } } } {} [2]

3.3 3 2 + 4 2 size 12{ sqrt {3 rSup { size 8{2} } `+`4 rSup { size 8{2} } } } {} [2]

3.4 16 x 16 size 12{ sqrt {"16"x rSup { size 8{"16"} } } } {} [2]

4. As x = 3, bereken:

4.1 4 x size 12{4 rSup { size 8{x} } } {} [2]

4.2 27 x size 12{ nroot { size 8{x} } {"27"} } {} [2] [11]

Tutoriaal

Ek demonstreer kennis en begrip van: Leer­uitkomste 0000 000 00 0
1. natuurlike getalle ( N ) en telgetalle ( N 0 ) 1.1
2. die identifisering van verskillende soorte getalle; 1.1
3. saamgestelde getalle; 1.2.6
4. deelbaarheidsreëls; 1.2.6
5. veelvoude van 'n getal; 1.2.6
6. faktore van 'n getal; 1.2.6
7. priemgetalle; 1.1
8. priemfaktore; 1.2.6
9. ontbinding van getalle as die produk van hul priemfaktore; 1.2.6; 1.2.3
10. uitdrukking van priemfaktore in eksponensiële notasie; 1.2.3
11. ewe en onewe getalle; 1.1
12. vierkantswortels van 'n getal; 1.2.7
13. derdemagswortels van 'n getal; 1.2.7
14. die kleinste gemene veelvoud (KGV); 1.2.6
15. die grootste gemene deler (GGD). 1.2.6
Die leerder se… 1 2 3 4
werk is… Nie gedoen nie. Deels gedoen. Meestal voltooi. Volledig voltooi.
uiteensetting van die werk is… Nie verstaanbaar nie. Moeilik om te verstaan.. Gedeeltelik verstaanbaar. Heeltemal verstaanbaar.
korrektheid van bewerkings… Is nie wiskundig korrek nie. Bevat groot foute. Bevat slegs geringe foute. Is korrek.
My BESTE punte: Kommentaar deur opvoeder:
Datum :
Uit:
Leerder :
Handtekening: Datum :

Ouerhandtekening: Datum :

Toets 1: (Getallestelsels)

Totaal: 30

1. Tabelleer die volgende:

1.1 Al die priemgetalle tussen 20 en 30. [2]

1.2 Al die faktore van 12. [2]

1.3 Al die faktore van 12 wat saamgestelde getalle is. [2] [6]

2. Bepaal die kleinste natuurlike getal in die plek van * sodat die volgende getal deelbaar deur 3 is (gee ‘n rede vir jou antwoord).

1213156*3 [2]

3. Bepaal die waardes van die volgende sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar.

3.1 36 + 64 size 12{ sqrt {"36"`+`"64"} } {} [2] 3.2 2 9 3 size 12{ nroot { size 8{3} } {2 rSup { size 8{9} } } } {} [2]

3.3 2 7 9 size 12{ sqrt {2 { { size 8{7} } over { size 8{9} } } } } {} [3] 3.4 0,04 size 12{ sqrt {"0,04"} } {} [2]

3.5 100 36 size 12{ sqrt {"100"`-`" 36"} } {} [2] 3.6 8 × 27 3 size 12{ nroot { size 8{3} } {8 times "27"} } {} [2]

3.7 ( 9 ) 2 size 12{ \( sqrt {9} \) rSup { size 8{2} } } {} [2] 3.8 64 1 3 size 12{ nroot { size 8{3} } {"64"` - `1} } {} [2] [17]

4. Bepaal 1 728 3 size 12{ nroot { size 8{3} } {"1 728"} } {} met behulp van sy priemfaktore, sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar.

[5]

5. Bonuspuntvraag

As (n) die simbool vir n n is, wat is die waarde van (2)? [2]

Verrykingsoefening vir die vinnige werker

(Leereenheid 1)

1. Indien n en p albei onewe is, watter van die volgende is ewe?

a) np

b) n ² p + 2

c) n + p +1

d) 2 n +3 p +5

e) 2 n + p

2. R 120 word tussen drie mans in die verhouding 3 : 4 : 9 verdeel. Die een met die kleinste aandeel kry ...

a) R16

b) R20

c) R22,50

d) R24,50

e) R40

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 8. OpenStax CNX. Sep 11, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11033/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 8' conversation and receive update notifications?

Ask