Hier volg die notasie van die kanon
Viva la Musica .
Gee ‘n grafiese voorstelling van die melodie van al drie frases:
Frase 1
Frase 2
Frase 3
STAP 2
Kies die regte beskrywing t.o.v. van die melodie:
Frase 1
Het ‘n sprong
Beweeg hoofsaaklik trapsgewys
Frase 2
Het ‘n sprong
Beweeg hoofsaaklik trapsgewys
Frase 3
Het ‘n sprong
Beweeg hoofsaaklik trapsgewys
Kies die regte beskrywing t.o.v. van die ritme:
Frase 1
Voortstuwend
Minder beweging en sinkopasie
Herhaling van vorige frase
Frase 2
Voortstuwend
Minder beweging en sinkopasie
Herhaling van vorige frase
Frase 3
Voortstuwend
Minder beweging en sinkopasie
Herhaling van vorige frase
STAPPE 3 en 4
Verdeel in groepe en volg Juffrou se instruksies.
Die klankkleur verander deurdat
harmonie gevorm word. Dieselfde harmonie word deurgaans gebruik.
Kies die woord wat die beste pas:
HARMONIE
RITME
MELODIE
Hoe lank of kort die note is
Die wysie
Die saamklink van note
Aktiwiteit 2:
Om ‘n twee-stemmige lied te sing en warm en koue klanke te produseer
[lu 3.5]
Stap 1
Hier volg ‘n tradisionele Zulu-kinderlied:
Siyanibingelela (Ons groet julle).
Stap 2
Verdeel in twee groepe (warm en koud) en volg Juffrou se instruksies om die lied twee-stemmig te kan sing.
Stap 3
Probeer die volgende en luister goed na die verskil:
KOUD
WARM
Klap met plat hande
Klap met geronde hande
Skud blikkie met klippies
Plaas jou hand bo-op die blikkie en skud dan
Slaan ‘n hangende driehoek met ‘n metaalstokkie
Hou die driehoek in die hand en slaan dan met die stokkie daarop
Klap jou tande op mekaar - oopmond
Klap jou tande op mekaar – toemond
Helder, skerp oopklanke
Dowwe geslote klanke(meer resonant)
Voeg nog voorbeelde by , m.a.w. twee verskillende klanke op dieselfde instrument.
STAP 4
Volg Juffrou se instruksies en voer die lied uit met ‘n “instrumentale” tussenspel.
Aktiwiteit 3:
Om twee verskillende liedere te kombineer en te sing as ‘n twee-stemmige lied
[lu 3.5]
STAP 1
Hier volg twee liedere, een Afrikaans en een Engels!
Dié twee liedere se karakter verskil – albei klink verskillend. Hoekom?
My persoonlike opinie: (Kies geskikte beskrywing)
Kleure
meer ritmies
meer melodies
Kleure
manlik
vroulik
John Brown
meer ritmies
meer melodies
John Brown
manlik
vroulik
STAP 2
Verdeel in twee groepe bv. dogters (vroulik en melodies) en seuns(manlik en ritmies).
Dogters sing
Kleure en onmiddellik daarna volg seuns met
John Brown.
Ons gaan nou die twee liedere kombineer. Lees
? op ‘n fluisterstem deur in die twee groepe – volg die polsslag wat Juffrou aangee
STAP 3
Sing die lied twee-stemmig! Wanneer twee liedere saamgesing word kry ons ‘n nuwe lied. Sekere elemente van die musiek moet egter dieselfde wees.
Stap 4
Juffrou sal nou ‘n begeleiding byvoeg. Kan jy hoor dat dieselfde akkoorde gebruik word, anders sal dit verkeerd klink!
Stap 5
Sing nou
? op
la-la of ander klanke.
STAP 6
Probeer die Skoollied of
Nkosi Sikilel'i Africa en
John Brown saam!
Dit klink nie goed nie!
Hoekom nie?
. Voltooi die volgende kontrolelys:
JA
NEE
Ek kan
John Brown sing
Ek kan
Kleure sing
Ek kan saam met my groep sing
Ek kan die tempo hou
Assessering
Leeruitkomstes(LUs)
LU 3
DEELNAME EN SAMEWERKING Die leerder is in staat om persoonlike en sosiale vaardighede te toon deur individueel en in groepe aan kuns- en kultuuraktiwiteite deel te neem.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
ALGEMEENt.o.v. 3.1 – 3.6 hieronder, die volgende toon:
samewerking met ander lede van ‘n groep gedurende kunsaktiwiteite;
die vermoë om eie bydraes binne groepverband te lewer;
aanvaarding van medeleerders;
MUSIEK (3.5)
in ‘n groep – kanons, ronde- en tweedelige liedjies vanuit minstens drie kulturele tradisies kan sing en/of speel;
Communication is effective because it allows individuals to share ideas, thoughts, and information with others.
effective communication can lead to improved outcomes in various settings, including personal relationships, business environments, and educational settings. By communicating effectively, individuals can negotiate effectively, solve problems collaboratively, and work towards common goals.
it starts up serve and return practice/assessments.it helps find voice talking therapy also assessments through relaxed conversation.
miss
Every time someone flushes a toilet in the apartment building, the person begins to jumb back automatically after hearing the flush, before the water temperature changes. Identify the types of learning, if it is classical conditioning identify the NS, UCS, CS and CR. If it is operant conditioning, identify the type of consequence positive reinforcement, negative reinforcement or punishment
nature is an hereditary factor while nurture is an environmental factor which constitute an individual personality. so if an individual's parent has a deviant behavior and was also brought up in an deviant environment, observation of the behavior and the inborn trait we make the individual deviant.
Samuel
I am taking this course because I am hoping that I could somehow learn more about my chosen field of interest and due to the fact that being a PsyD really ignites my passion as an individual the more I hope to learn about developing and literally explore the complexity of my critical thinking skills
hello. autism is a umbrella term. autistic kids have different disorder overlapping. for example. a kid may show symptoms of ADHD and also learning disabilities.
before treatment please make sure the kid doesn't have physical disabilities like hearing..vision..speech problem. sometimes these
Jharna
continue..
sometimes due to these physical problems..the diagnosis may be misdiagnosed.
treatment for autism.
well it depends on the severity.
since autistic kids have problems in communicating and adopting to the environment.. it's best to expose the child in situations where the child
Jharna
child interact with other kids under doc supervision.
play therapy.
speech therapy.
Engaging in different activities that activate most parts of the brain.. like drawing..painting. matching color board game.
string and beads game.
the more you interact with the child the more effective
Jharna
results you'll get..
please consult a therapist to know what suits best on your child.
and last as a parent. I know sometimes it's overwhelming to guide a special kid.
but trust the process and be strong and patient as a parent.
Jharna
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!