<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 2   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Wiskunde in die wêreld rondom ons

Opvoeders afdeling

Memorandum

Kritieke- en ontwikkelings uitkomste

Die leerders moet uiteindelik kan:

1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;

2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;

3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;

4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;

5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;

6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;

7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;

8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;

9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;

10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;

11. opvoedings- en lberoepsmoontlikhede ondersoek; en

12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.

  • Integrasie van Temas:
  • Sosiale-geregtigheid: Die verhaal van die geheime teken is ‘n bewys van die belangrikheid van Geskiedenis. Wat is die voordeel van kennis van gebeure en dinge uit die verlede? Leerders kan in kleiner groepe verdeel, die biblioteek besoek en verdere navorsing doen oor die oorsprong van ons getallestelsel, Romeinse syfers, ens. Leerders kan projekte doen oor wiskunde in die natuur, in die klaskamer en by die huis. Hulle leer om saam te werk in groepe, na mekaar te luister en idees uit te ruil. Bespreek of “winskopies” altyd winskopies is. Wat is jou houding teenoor uitverkopings in die winkels? Is dit altyd nodig om geskenke te gee of te ontvang met verjaardae? Hoekom gee ons geskenke? Wanneer is dit aanvaarbaar om nie geskenke te gee nie?
  • Indien leerders die telpatroon in 1’e tot 200 verstaan, kan hulle dit geleidelik uitbrei tot 1 000.
  • Die storie van die geheime teken word ingesluit sodat die leerders die betekenis van 0 as plekhouer kan begryp (integreer met Geletterdheid).
  • Die patrone met optelling en aftrekking van 6, 7, 8 en 9 word beklemtoon.
  • Die lees van tyd word makliker wanneer die leerders die minute in 5’e tel.
  • Kodes word gebruik om die antwoord van ‘n raaisel te ontrafel.
  • Die almanak/kalender word gebruik vir aktiwiteite oor Kersfeesvierings in Desember.
  • Module 8 word afgesluit met ‘n speletjie waarin klappers met getalsinne gepas word by liggies aan ‘n Kersboom.

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: rigting [lu 1.6, lu 1.9, lu 1.11, lu 3.8]

  • Beweeg langs die lyne en voltooi die roetes:

1. Van M tot C:

M, L, _____________________________________________________________C.

of

M, N, _____________________________________________________________C.

2. Van M tot A:

M, ________________________________________________________________A.

of

M, ________________________________________________________________A.

of

M, ________________________________________________________________A.

LU 3.8
  • Dit is waar ek en my maats woon.

  • Ek woon by 10.
  • Ron woon by 5.
  • Sisulu woon by 27.
  • Piet woon by 22.

Om by my maats te gaan kuier moet ek rigtings ken. Ek gebruik hierdie tekens.

  • As ek by Ron wil gaan kuier, moet ek op stap van 10 tot 5.
  • Skryf die rigtings (tekens) van my huis by 10 na:
  • Sisulu se huis:
  • Piet se huis:
  • Bespreek of daar ander roetes ook is om by hulle te kom.
LU 3.8
  • Beweeg langs die lyne en voltooi die roetes.

  • My maats moet tot by 18 ry waar die skool is.
  • Piet ry van 28 tot 18.

Dit is sy roete: 28, ...... ...... ...... ......

As elke getal 2 km van die volgende een op die roete is, dan moet Piet __________________________________ skool toe ry.

As hy 20c vir elke 2 km betaal, sal hy __________________ betaal om by die skool uit te kom.

  • Sarel se roete is van 7 tot 18.

7, __________________________________________________________________

Sy roete is ______________________________________ km.

Hy betaal ______________________________________ skool toe.

Hy betaal ______________________________________ skool toe en terug.

  • Betaal Sarel meer of minder as Piet? _________________________________
  • Gee ‘n rede vir jou antwoord.
LU 1.6 LU 1.11 LU 3.8
  • Voltooi.

Piet gaan met hierdie bus skool toe.

1. Die bus ry langs roete 2. (Daar word net 2’e in die getalsinne gebruik).

Marie gaan met hierdie bus skool toe.

2. Hierdie bus ry langs roete 3. Skryf die getalsinne. Gebruik net 3’e.

Anna gaan met hierdie bus skool toe.

3. Hierdie bus ry langs roete 4. Skryf die getalsinne. Gebruik net 4’e.

LU 1.9

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder geldprobleme oplos wat totale en kleingeld in rand en sent behels;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer;

Assesseringstandaard 1.11: Dit is duidelik wanneer die leerder eie oplossings vir probleme verduidelik;

Leeruitkomste 3: Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in 'n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.

Assesseringstandaard 3.8: Dit is duidelik wanneer die leerder rigting verstaan.

Questions & Answers

what does nano mean?
Anassong Reply
nano basically means 10^(-9). nanometer is a unit to measure length.
Bharti
do you think it's worthwhile in the long term to study the effects and possibilities of nanotechnology on viral treatment?
Damian Reply
absolutely yes
Daniel
how to know photocatalytic properties of tio2 nanoparticles...what to do now
Akash Reply
it is a goid question and i want to know the answer as well
Maciej
characteristics of micro business
Abigail
for teaching engĺish at school how nano technology help us
Anassong
Do somebody tell me a best nano engineering book for beginners?
s. Reply
what is fullerene does it is used to make bukky balls
Devang Reply
are you nano engineer ?
s.
fullerene is a bucky ball aka Carbon 60 molecule. It was name by the architect Fuller. He design the geodesic dome. it resembles a soccer ball.
Tarell
what is the actual application of fullerenes nowadays?
Damian
That is a great question Damian. best way to answer that question is to Google it. there are hundreds of applications for buck minister fullerenes, from medical to aerospace. you can also find plenty of research papers that will give you great detail on the potential applications of fullerenes.
Tarell
what is the Synthesis, properties,and applications of carbon nano chemistry
Abhijith Reply
Mostly, they use nano carbon for electronics and for materials to be strengthened.
Virgil
is Bucky paper clear?
CYNTHIA
so some one know about replacing silicon atom with phosphorous in semiconductors device?
s. Reply
Yeah, it is a pain to say the least. You basically have to heat the substarte up to around 1000 degrees celcius then pass phosphene gas over top of it, which is explosive and toxic by the way, under very low pressure.
Harper
Do you know which machine is used to that process?
s.
how to fabricate graphene ink ?
SUYASH Reply
for screen printed electrodes ?
SUYASH
What is lattice structure?
s. Reply
of graphene you mean?
Ebrahim
or in general
Ebrahim
in general
s.
Graphene has a hexagonal structure
tahir
On having this app for quite a bit time, Haven't realised there's a chat room in it.
Cied
what is biological synthesis of nanoparticles
Sanket Reply
what's the easiest and fastest way to the synthesize AgNP?
Damian Reply
China
Cied
types of nano material
abeetha Reply
I start with an easy one. carbon nanotubes woven into a long filament like a string
Porter
many many of nanotubes
Porter
what is the k.e before it land
Yasmin
what is the function of carbon nanotubes?
Cesar
I'm interested in nanotube
Uday
what is nanomaterials​ and their applications of sensors.
Ramkumar Reply
what is nano technology
Sravani Reply
what is system testing?
AMJAD
preparation of nanomaterial
Victor Reply
how did you get the value of 2000N.What calculations are needed to arrive at it
Smarajit Reply
Privacy Information Security Software Version 1.1a
Good
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
QuizOver.com Reply

Get the best Algebra and trigonometry course in your pocket!





Source:  OpenStax, Wiskunde graad 2. OpenStax CNX. Oct 12, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11127/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 2' conversation and receive update notifications?

Ask