<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Getalbegrip

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.1 1 065

1.2 2 466

1.3 28 745

1.4 50 271

1.5 373 097

1.6 462 563

Kopkrapper!

12 54 24

42 30 18

36 6 48

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om te bereken deur bewerkings te kies wat geskik is om probleme op te los [lo 1.8.2]

Om ‘n reeks tegnieke te gebruik om berekeninge te doen [lo 1.10.1]

1. Lees die volgende vrae aandagtig. Besluit dan watter bewerkings jy moet uitvoer om die antwoorde te vind. Gebruik jou sakrekenaar en skryf neer watter getal is:

1.1 598 meer as 467

1.2 2 346 minder as 4 812

1.3 5 098 meer as 23 647

1.4 46 138 minder as 96 409

1.5 123 516 meer as 249 581

1.6 435 091 minder as 897 654

Kopkrapper!

  • Voltooi die volgende towervierkant. Die som van die totale af, dwars en skuins (diagonaal) is 90.
12 _______ _______
_______ 30 18
_______ _______ _______

Tyd vir selfassessering

Ek kan in honderde vorentoe en terug tel. (LU 1.9) 1 2 3 4
Ek kan in duisende vorentoe en terug tel. (LU 1.9) 1 2 3 4
Ek kan in tienduisende vorentoe en terug tel. (LU 1.9) 1 2 3 4
Ek kan getalrye voltooi deur na die patrone te kyk. (LU 2.1) 1 2 3 4
Ek kan getalle in uitgebreide notasie skryf. (LU 1.10) 1 2 3 4
Ek kan honderdduisende van ’n getallelyn af lees. (LU 1.4 en LU 1.10) 1 2 3 4
Ek kan verwantskapstekens (<;>; =) korrek invul. (LU 1.3) 1 2 3 4

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder skat en bereken deur geskikte bewerkings vir die oplossing van probleme in verband met die volgende te kies en te gebruik:

1.8.2: optel en aftrek van heelgetalle;

Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend:

1.10.1: optelling, aftrekking en vermenigvuldiging in kolomme.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask