<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 5   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Aftrekking

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.1 6 550; 6 400; 6 250

1.2 14 345; 14 330; 14 285

1.3 122 500; 122 000; 120 500

LEERDERS AFDELING

Inhoud

Aktiwiteit: om numeriese patrone te ondersoek en uit te brei [lu 2.1]

1. Onthou jy nog hoe om “patrone” in getallerye te vind? (Leereenheid 1) Werk op jou eie - sonder ’n sakrekenaar! - en kyk of jy die volgende getallepatrone korrek kan voltooi:

1.1 6 850 ; 6 700 ; 6 550 ; .........................; .........................

1.2 14 360 ; ......................... ; ......................... ; 14 315 ; 14 300 ; ....................

1.3 122 500 ; ......................... ; 121 500 ; 121 000 ; ......................

Assessering

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder numeriese en meetkundige patrone ondersoek en uitbrei om verwantskappe of reëls te vind, insluitend patrone soos die volgende:

2.1.1 voorgestel in fisiese of diagramvorm.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 5. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10993/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask