<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Vermenigvuldiging en deling

Deling

Opvoeders afdeling

Memorandum

2.3 1.1 12

1.2 6

1.3 9

1.4 8

1.5 5

1.6 12

1.7 45

1.8 50

1.9 900

1.10 500

1.11 580

1.12 100

1.13 2

1.14 12,5 / 12½

1.15 6

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om deelbaarheidsreëls te gebruik [lu 1.12.1]

Jy het nou weer die geleentheid om jou deelvaardighede te toets en sommer ook die kennis wat jy so pas opgedoen het, effektief te gebruik. Kom ons kyk hoe vaar jy in die volgende hoofrekentoets. Skryf net die antwoorde neer so vinnig en akkuraat soos jy kan:

1.1 72 ÷ 6 = ___________________

1.2 54 ÷ 9 = ___________________

1.3 63 ÷ 7 = ___________________

1.4 48 ÷ ___________________ = 6

1.5 35 ÷ ___________________ = 7

1.6 108 ÷ ___________________ = 9

1.7 ___________________ ÷ 5 = 9

1.8 4 500 ÷ ___________________ = 90

1.9 45 000 ÷ 50 = ___________________

1.10 45 000 ÷ ___________________ = 90

1.11 5 800 ÷ 10 = ___________________

1.12 8 900 ÷ ___________________ = 89

1.13 2 420 ÷ 20 = (2 420 ÷ 10) ÷ ___________________

1.14 ’n Half x 25 = ___________________

1.15 (30 ÷ 5) = (36 ÷ ___________________)

15

Vul in: Ek het ___________________ reg!

TYD VIR SELFASSESSRING!

Hoe goed is jy vertroud met die werk tot dusver? Gee vir ons ‘n aanduiding deur net die toepaslike blokkie te merk:

Merk die toepaslike blokkie Glad nie Baie onseker Bietjie onseker Baie goed
Ek ken my ÷ -tafels. (LU 1.9) ____ ____ ____ ____
Ek het die meeste van die hersieningsvrae se antwoorde geken. (LU 1.12) ____ ____ ____ ____
Ek kan reëls formuleer vir deling deur magte van 10 (10 ; 100 ; 1 000 ; 10 000) (LU 1.12) ____ ____ ____ ____
Ek kan korrek deur 1 000 deel (LU 1.12) ____ ____ ____ ____
Ek kan korrek deur 10 000 deel (LU 1.12) ____ ____ ____ ____
Dis vir my maklik om deur 10 en 100 te deel (LU 1.12) ____ ____ ____ ____

KOPKRAPPER!

Francois het ’n sakkie albasters. As hy dit in groepies van 4 pak, bly daar 2 oor. As hy dit in groepies van 5 pak, bly daar 1 oor. Hoeveel albasters kan in sy sakkie wees? Kan jy 5 moontlike antwoorde in die sakkie neerskryf?

Assesering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.12: Dit is duidelik wanneer die leerder herken, beskryf en gebruik:

1.12.1: deelbaarheidsreëls vir 2, 5, 10, 100 en 1 000;

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask