<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Assessering van NASLAANWERK

Kon jy uitvind wie Isaac Newton is en besef jy wat sy bydrae tot die wetenskap was?

[LU 1.1; LU 1.3; LU 3.1]

Aktiwiteit 3:

Om die verband tussen massa, gewig en krag te kan beskryf

[lu 2.3; lu 2.4]

Die aarde trek alle voorwerpe wat naby hom is, aan.

  • Ons weet die volgende:
  • Alle voorwerpe het massa en alle massas trek mekaar aan - meestal nie waarneembaar nie;
  • Hoe groter die massas, hoe groter die aantrekkingskrag; aangesien die aarde groot is, neem ons slegs die aantrekkingskrag in een rigting waar (bv. dat die aarde jou liggaam aantrek); en
  • Hoe nader die massas aan mekaar is – hoe groter is die aantrekkingskrag tussen hulle.
  • Die massa van ’n voorwerp is ’n aanduiding van die hoeveelheid materie wat die voorwerp bevat en ons meet dit in
  • Die gewig van ’n voorwerp is die hoeveelheid aantrekkingskrag wat die aarde daarop uitoefen.
  • Die aantrekkingskrag waarmee voorwerpe na die aarde aangetrek word, noem ons gravitasie .
  • Die eenheid waarin krag gemeet word, is NEWTON (N).

’n Voorwerp met ’n massa van 100 g het ’n gewig van 1 N.

  • Dit is ongeveer die gewig van ’n klein piesang of ’n klein appel.

Vrae:

1. EEN kilogram het die gewig van .........................N.

2. Dit maak nie saak waar jy in die ruimte gaan nie – jou massa sal dieselfde bly, maar jou gewig sal wissel. Verklaar. (S ien module oor ruimteprogramme.)

3. Wat is jou massa? ..................................................

4. Wat is jou gewig? ..................................................

5. Wat sal jou gewig op die maan wees waar die aantrekkingskrag 0,6 N is?

6. Beide KRAG en GEWIG word in NEWTON gemeet. Verklaar.

7. Jy kan die effek van die aantrekkingskrag op ’n voorwerp sien as jy dit met ’n elastiese band oplig. Dit is die beginsel waarvolgens die TREKSKAAL werk.

8. Beskryf die verskil tussen ’n trekskaal en ’n weegskaal.

[LU 2.1; LU 2.3; LU 2.4]

Aktiwiteit 4:

Om krag (gewig) met ’n trekskaal te meet

[lu 1.2; lu 2.4]

Voltooi die volgende tabel deur die gewig van die aangeduide voorwerpe met ’n gekalibreerde trekskaal te meet.

  • Meet eerstens die gewig nadat jy die voorwerp aan die trekskaal vasgeheg het met ’n toutjie.
  • Plaas die voorwerp op die grond en trek dit oor die grond. Noteer die lesings.
  • Herhaal drie keer met elke voorwerp.
Voorwerp
Gewig Krag benodig om dit oor die vloer te trek
1 2 3 1 2 3
  • ’n Boek
  • ’n Appel
  • ’n Baksteen
  • ’n Voorwerp van jou keuse

Assessering van die vermoë om gewig/krag met ’n trekskaal te meet.

[LU 1.2]

Vrae

1. Wat is binne-in die trekskaal wat meting moontlik maak?

2. Waarom verskil die twee lesings?

3. Wat beteken “gekalibreer”?

4. Wat sou die gewig van ’n 2,5 kg-sakkie suiker wees?

5. Wat is die doel van die zero-aanpasser op die trekskaal?

6. Identifiseer die kragte teenwoordig.

7. Onderskei tussen gewig en massa.

GEWIG

MASSA

Assessering van VRAE oor die meet van krag/gewig

Kon jy jou KENNIS toepas?

[LU 2.4]

Assessering

LU 1

Wetenskaplike Ondersoek

Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

Questions & Answers

what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
cell is the building block of life.
Condoleezza Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 9. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11068/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 9' conversation and receive update notifications?

Ask