Bereken die oppervlakarea van elk van die volgende:
As ʼn liter verf nodig is vir ʼn area van
, bereken hoeveel verf die verwer nodig het om die volgende areas te verf:
ʼn Reghoekige swembad met binnewande en bodem met die volgende afmetings:
ʼn Sirkelvormige opgaardam waarvan die bodem ʼn middellyn het van
en met ʼn diepte van
Volume
Die volume van ʼn reghoekige prisma word bereken deur
die area van die basis met die hoogte te vermenigvuldig. Vir ʼn vierkantigeprisma met ʼn sylengte van
en ʼn hoogte van
is die volume
.
Volume van ʼn Prisma
Bereken die volume van ʼn prisma deur eers die area van die basis te bereken en dan te vermenigvuldig met die hoogte van die prisma.
Vind die oppervlakarea en volume van ʼn vierkantige prisma met hoogte
and basislengte
.
Ons gebruik die formule vir die oppervlakarea van ʼn prisma:
Om die volume van die prisma te bereken, vermenigvuldig ons die area van die basis met die hoogte:
Volume
Skryf die formule vir die berekening van elk van die volgende prismas se volumes neer:
Bereken die volgende volumes:
ʼn Kubus is ʼn spesiale prisma waarvan al die
sye gelyk is. Dit beteken dat elke syvlak ʼn vierkant is. ʼnDobbelsteen is ʼn voorbeeld van ʼn kubus. Bewys dat ʼn kubus
met ʼn sylengte van
, ʼn oppervlakte het van
en ʼn volume van
.
Hoe verander die oppervlakarea as een van die afmetings vermenigvuldig word met ʼn konstante. Byvoorbeeld, hoe verander die oppervlakarea van ʼn reghoekige prisma as die hoogte deur 2 gedeel word?
Die grootte van die prisma word beskryf deur die lengte van sy sye. Die prisma in die diagram het sye met lengtes
,
en
.
Vergroot al die sye van die prisma met ʼn konstante faktor van
, waar
. Bereken die volume en die oppervlakarea van die vergrote prisma as ʼn funksie van die faktor
en die oorspronklike volume.
Soortgelyk aan die geval hierbo, dink nou aan ʼn geval waar
. Bereken vervolgens die verkleiningsfaktor in die volume en die oppervlakarea.
Die volume van die prisma word beskryf deur:
Die oppervlakarea van die prisma word beskryf deur:
As al die sye van die prisma eweredig (dus, in dieselfde verhouding) verander sal die nuwe sye as volg beskryf kan word:
Die nuwe volume word beskryf deur:
Die nuwe oppervlakarea van die prisma word beskryf deur:
Ons vind hierbo dat die nuwe volume beskryf word deur:
. Waar
, sal die volume van die prisma vermeerder met die faktor van
.
Die oppervlakarea van die veranderde prisma word beskryf deur:
.
Weereens, omdat
, sal die oppervlakarea vergroot met ʼn faktor van
. Oppervlakareas wat tweedimensioneel is, vermeerder met die kwadraat van die faktor maar driedimensionele volumes vermeerder met die derde mag van die faktor.
Die antwoord hier is gebaseer op dieselfde idee as wat hierbo beskryf word. Waar
sal die volume verminder met ʼn faktor van
en die oppervlakarea sal met verminder met ʼn faktor van
Astronomy (from Ancient Greek ἀστρονομία (astronomía) 'science that studies the laws of the stars') is a natural science that studies celestial objects and phenomena. It uses mathematics, physics, and chemistry in order to explain their origin and evolution.
Rafael
vjuvu
Elgoog
what is big bang theory?
Rosemary
what type of activity astronomer do?
Rosemary
No
Richard
the big bang theory is a theory which states that all matter was compressed together in one place the matter got so unstable it exploded releasing All its contents in the form of hydrogen
according to the theory of astronomers why the moon is always appear in an elliptical orbit?
Gatjuol
hi !!! I am new in astronomy....
I have so many questions in mind ....
all of scientists of the word they just give opinion only.
but they never think true or false ...
i respect all of them...
I believes whole universe depending
on true ...থিউরি
Govinda
hello
Jackson
hi
Elyana
we're all stars and galaxies a part of sun. how can science prove thx with respect old ancient times picture or books..or anything with respect to present time .but we r a part of that universe
there many theory to born universe but what is the reality of big bang theory to born universe
Asmit
what is the exact value of π?
Nagalakshmi
by big bang
universal
there are many theories regarding this it's on you believe any theory that you think is true ex. eternal inflation theory, oscillation model theory, multiple universe theory the big bang theory etc.
Aarya
I think after Big Bang!
Michele
from where on earth could u observe all the stars during the during the course of an year
is that so. the question was in the end of this chapter
Karuna
in theory, you could see them all from the equator (though over the course of a year, not at pne time). stars are measured in "declination", which is how far N or S of the equator (90* to -90*). Polaris is the North star, and is ALMOST 90* (+89*).
So it would just barely creep over the horizon.
Christopher
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!